Posts with the tag “leraars”

My tyd loop uit - Francois Lamprecht
November 22nd, 2021
Hierdie tyd van die jaar is almal diep bewus van die tyd. Tyd om vakansie te beplan. Tyd om jaar-eind funksies te hou. Tyd om moeg te wees (behalwe as jy na ‘n black Friday sale toe gaan- dan het alma...  Read More
by Francois Lamprecht
Kerssangdiens op Nuwejaar - Charles James
November 22nd, 2021
Vanjaar is Pellissier Gemeente se Kerssangdiens op 28 November - op Nuwejaarsdag! Miskien nie in jou dagboek nie, maar wel in die kerklike jaar!Tyd is belangrik vir Christene, want God openbaar Hom in...  Read More
by Francois Lamprecht
Dankbaar - Charné Viljoen
November 12th, 2021
Terwyl ek vanoggend die leraarsgesels sit en skryf, reën dit buite. Eers sag, dan hard. Later is dit weer net sagte reëndruppels wat teen die ruite afloop.Ek dink in die oomblik terug aan my studentej...  Read More
by Francois Lamprecht
Is jy moeg? - Deon Langenhoven
November 12th, 2021
Hierdie tyd van die jaar kry die meeste mense swaar en begin moeg voel, asof die jaar te lank raak…In Markus 6: 31 lees ons dat Jesus vir Sy dissipels sê dat “hulle klein groepie saam na ‘n  stil plek...  Read More
by Francois Lamprecht
Gewoon Christen - Rikus Hattingh
November 12th, 2021
Uiteindelik. Ons kan weer kerk hou met klomp mense in die kerk. Almal is so opgewonde om by die kerk te wees. Dit is heerlik en die atmosfeer is elektries. Dis so lekker om weer ‘n kerk vol mense te h...  Read More
by Francois Lamprecht
Kerk toe! - Francois Lamprecht
November 12th, 2021
Honderde sit gister daar- oud en jonk in die oggenddienste- buite speel ‘n horde kinders op die spring kastele en sing van Jesus. Gisteraand is ‘n paar honderd hoërskool kinders in hul groepe aan die ...  Read More
by Francois Lamprecht
Ouderdom is 'n kroon - Charles James
November 12th, 2021
In 1979, toe Pilanesberg Nasionale Park geproklameer is, is 6000 diere na die park verskuif. Dit is projek Genesis genoem en op daardie tydstip was dit die grootste hervestigings program van wild wat ...  Read More
by Francois Lamprecht
Op pad terug - Charné Viljoen
November 12th, 2021
Ek ry gisteroggend, terwyl ek op pad is vir my tweede inenting, by die kerk verby.  Die tweede erediens is aan die gang en ek sien die karre buite in die straat geparkeer.  Ek besef in daardie oomblik...  Read More
by Francois Lamprecht
Koop jou kind se taak- Francois Lamprecht
September 13th, 2021
Koop jou kind se taakEk lees vandag van mense wat vir hulle kinders skool take koop. Ja, daar is mense wat geld maak daaruit om vir jou kind hul werkstuk te skryf. Jy koop dit. Jou kind sit haar of sy...  Read More
by Francois Lamprecht
Vaxxers en anti-vaxxers- Charles James
September 13th, 2021
“Vaxxers en Anti-vaxxers”Toe ek “The blood of Christ is my vaccine!” – prentjie op Facebook sien, het ek geweet wat my tema vir hierdie week se “Leraars gesels” gaan wees.Ek wil nie fokus op die medie...  Read More
by Francois Lamprecht
God gebruik jou nou! Charné Viljoen
September 13th, 2021
So oor die naweek gesels ek met een van my nabye vriende en hy getuig toe ‘n bietjie oor sy eie lewe. Hy gaan tans deur ‘n baie moeilike tyd, soos baie van ons, as gevolg van Covid. Vir hom is dit bes...  Read More
by Francois Lamprecht
God is groter... Francois Lamprecht
April 26th, 2021
Ek staan vanoggend en wag by die polisiestasie. Al weer is iets gesteel- verklarings, saaknommers, versekering – Suid- Afrika strikes again! Jy weet hoe gaan dit.Eintlik kan ek nie kla nie, die ou agt...  Read More
by Francois Lamprecht
Gesonde Huwelik - Charles James
April 19th, 2021
As deel van ons nuwe fokus “Gesonde ons” staan ons hierdie week stil by “Gesonde huwelike”. Huwelike beleef ’n ongekende druk. Daar is baie faktore wat hiertoe bydra en ’n nuusbrief is heeltemal te ko...  Read More
by Francois Lamprecht
Verandering - Charné Viljoen
April 14th, 2021
“ Enige verandering, selfs verandering ten goede, word altyd met terugslae en ongemak vergesel.” - Arnold BennetDeur die afgelope jaar het ons regoor die wêreld verandering en onbekendheid beleef. Ons...  Read More
by Francois Lamprecht
Voorbeeld - Francois Lamprecht
March 15th, 2021
“Die Kerk moet mos sê wat reg en verkeerd is!”Ek en ‘n vriend gesels gister hieroor by die kerk en dit laat my dink...Ek hoor gereeld (veral op sosiale media waar elkeen mos al die wysheid het) dat di...  Read More
by Francois Lamprecht
'n Voorbeeld - Charné Viljoen
March 1st, 2021
Een van die doop beloftes wat ouers/voogde maak, is: “Beloof jy om hierdie kind, van wie jy vader en moeder (of voog) is, in dié leer na dié beste van jou vermoë te onderrig en te laat onderrig?” Ons ...  Read More
by Francois Lamprecht
Masker gewoontes - Deon Langenhoven
February 23rd, 2021
Dit is byna al ‘n jaar wat ons maskers dra in publieke plekke!Terwyl ek nou onlangs in die restaurant by die Botaniese tuine sit, besef ek dat ek probeer sien of daar iemand is wat ek ken, want ek kan...  Read More
by Francois Lamprecht
Tydelik - Rikus Hattingh
February 15th, 2021
Ek vermoed jy is dalk ook waar ek is. Ek maak nie meer te veel planne vir môre en oormôre nie. Alles kan letterlik in ‘n dag verander. Ek het dit eerstehands aan my eie lyf gevoel. So 3 weke terug het...  Read More
by Francois Lamprecht
Gesonde ek - Charles James
January 11th, 2021
2020 was ’n vreemde jaar! En 2021 lê voor ons. Wat dit alles vir ons inhou, weet ons nie! Ons as kollegas en Gemeente Raad is terdeë bewus dat baie van ons lidmate onder groot emosionele en finansiële...  Read More
by Francois Lamprecht
Pellissier gee om - Charles James
November 9th, 2020
2020 is ’n vreemde jaar! Dit is onder andere ’n jaar waar ons opnuut besef hoe afhanklik ons van God is. Ons word herinner dat ons leefwêreld en self-opgelegde sekerhede in ’n oogwink kan verander! Di...  Read More
by Francois Lamprecht
Dankbaar - Rikus Hattingh
November 8th, 2020
Ek voel bietjie negatief… maar..Die afgelope paar weke se nuusgebeure het waarskynlik ons almal 'n bietjie negatief gemaak, tot so 'n mate dat ek besef het dat ek my vreugde stukkie vir stukkie verloo...  Read More
by Francois Lamprecht
Geregtigheid - Charné Viljoen
November 8th, 2020
As jy my ken sal jy weet dat ek lief vir kinders is. Ek het al so baie by kinders geleer waaroor die lewe gaan deur hulle opregtheid, eerlikheid en geloof. Hulle sien die mooi en klein goedjies raak, ...  Read More
by Francois Lamprecht
Ouers en kinders - Francois Lamprecht
September 16th, 2020
Jesus, dankie vir... so begin amper elke gebed wat my 4 jarige bid.Dis ter selfde tyd ‘n ontsettende geskenk en ‘n verskriklike ding om jou kind te hoor bid. Jy sien jou eie gebedslewe meer opreg as w...  Read More
by Francois Lamprecht
Wat Covid my leer - Adrie Els
September 16th, 2020
Is dat ons nie ons feilbaarheid as mense kan keer.Van ‘n land wat saam treur –op wag na hierdie cure-Is ons coping meganism om die gek te skeur:Ja, van rou eiers sluk en pynappelpryse wat styg.Van elb...  Read More
by Francois Lamprecht
Wat is in jou tas - Rikus Hattingh
September 16th, 2020
Ons het gister begin met ons reis deur die 10 gebooie. Die inleiding het gegaan oor die gedagte van “vry” wees..Toe die president die grense oopmaak dat ons sonder beperkings kan reis, was dit vir my ...  Read More
by Francois Lamprecht
Black Lives Matter? - Charles James
July 28th, 2020
Naas COVID-19 is Black Lives Matter (BLM) nou op die meeste mense se lippe. Sport persone is veral in die kollig rondom hulle reaksie op hierdie wêreldwye beweging. Op sosiale media is die rassespanni...  Read More
by Francois Lamprecht
Verandering - Deon Langenhoven
July 23rd, 2020
Die konstantheid van verandering…..Ek hoor in verlede week dat ons bekende en “geliefde’ Volksblad nie meer gedruk gaan word nie, maar net elektronies versprei sal word.Dit is asof dit ‘n tikkie harts...  Read More
by Francois Lamprecht
Deurmekaar - Rikus Hattingh
July 23rd, 2020
“Sjoe maar dinge is deurmekaar”… “Wie sou ooit kon dink?”.. Dis nogal woorde wat ek die laaste tyd baie hoor. Die ergste is, die woorde is waar. Die laaste 3 maande was seker die deurmekaarste tyd in ...  Read More
by Francois Lamprecht
Nie my Jesus nie...
June 15th, 2020
Daai is nie my Jesus nie...“Ag, dit maak nie saak in watter kerk jy is nie- Jesus is mos daar”. Het jy dit al gehoor? Of dit al self gesê? “Dit maak nie saak na watter kerk toe my kind gaan nie, solan...  Read More
by Francois Lamprecht
Nuwe Energie! - Deon Langenhoven
June 1st, 2020
Hoe voel jy na twee maande van “lock-down”?Is jou lewenskrag dalk minder as wat jy graag wil hê dit moet wees?Ek lees in 2 Timotheus 4 vers 17 oor die naweek die volgende: “Maar die Here het my nie al...  Read More
by Francois Lamprecht
Deur kinder oë - Charné Viljoen
May 14th, 2020
Paulo Coelho het gesê: “A child can teach you three things: to be happy for no reason, to always be curious and to fight tirelessly for something”-           ‘n Kind se perspektief oor oom Koerouna.My...  Read More
by Francois Lamprecht
Stilte - Charné Viljoen
April 16th, 2020
Ek raak vanoggend stil. Iets wat ek vir ‘n lang tyd nie reggekry het nie en selfs af en toe steeds daarmee sukkel. My stil-word lyk dalk anders as joune: ek is lief daarvoor om in die tuin te gaan sit...  Read More
by Francois Lamprecht
Staan op en loop - Charné Viljoen
March 3rd, 2020
“Staan op!  Neem jou slaapmat en loop.” Dit is die woorde waarmee die Wêreldbiddag vir Vroue hierdie jaar mee ingelei word.  Jaarliks word daar op ‘n ander land se vroue gefokus en hierdie jaar is die...  Read More
by Francois Lamprecht
Bid vir mekaar - Charles James
February 17th, 2020
Iemand maak die volgende opmerking teenoor my: “Gebed kan so "mediocre" wees dat ons uiteindelik niks regtig verwag nie...” en hy lees toe die volgende woorde vir my:“I had access to the Creator and S...  Read More
by Francois Lamprecht
Tattoos - Charles James
November 14th, 2019
Sondag het my kollega Rikus gesels oor oordeel. Oor hoe ons so maklik ander mense kan oordeel en beoordeel sonder dat ons hulle werklik ken. “Moet nooit iemand oordeel voordat jy nie ‘n myl in sy skoe...  Read More
by Francois Lamprecht
#Im Staying - Charles James
October 8th, 2019
Meer as 500 000 lede – en dit in ‘n maand se tyd! ‘n Facebook blad wat in ‘n tyd van wanhoop weer hoop bring! Postiewe verhale van goeie rasseverhoudings, van mense wat vir mekaar omgee, van opbouende...  Read More
by Francois Lamprecht
n Nuwe seisoen - Charné Viljoen
October 1st, 2019
Ons begin hierdie kwartaal met n seisoen van dankbaarheid. Ons is dankbaar vir die fisiese winter wat verby is, maar dalk beleef jy nog n winter seisoen in jou lewe. God kom stel ons gerus deur die sk...  Read More
by Francois Lamprecht
Die leë stoel - Rikus Hattingh
September 4th, 2019
Verlede week soek ek iets in my motorhuis (kyk nou die mooi Afrikaans). Terwyl ek so soek kom ek af op ‘n stoel wat ek daar gebêre het. Hoekom weet ek nie, maar ek begin dink aan die stoel se geskiede...  Read More
by Francois Lamprecht
Lente is in die lug- Charné Mathewson
August 28th, 2019
Soos ons deur die lewe gaan, is daar verskillende fases in ‘n mens se lewe. Somer is wanneer dit goed gaan, wanneer ons liefde en vreugde in ons lewens ervaar. Herfs is wanneer moeilike tye vir ons wi...  Read More
by Francois Lamprecht
Dramaties?... Nee, die is my familie!! - Charné Mathewson
August 14th, 2019
Ek en my gesin sit soms vas. Ons het redenasies oor hoe ons glo dinge gedoen moet word en hoe om dit nie te doen nie. Daar is soms drama tonele wat afspeel van ‘n sussie wat oordramaties is wanneer ek...  Read More
by Francois Lamprecht