Manne Bediening

Manne van die Woord

Ons het die unieke voorreg om as manne saam te aanbid.
Elke Maandagaand kom Pellissier Manne by die kerk bymekaar om Bybel te lees, die Here te loof met sang en om saam te bid. Soms word daar natuurlik iets gebraai of geëet ook!

Word deel

As jy deel wil word van die manne bediening, kontak vir Dries Benade en meld aan. 

Kontak Dries