Gawe Vraelys

1 Kor. 12: 7
Aan elkeen afsonderlik word ‘n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal.

Waar pas jy in?
Ons het elkeen 'n plek om vol te staan in God se koninkryk. Ons is gemaak om as een liggaam saam te werk. Ons gawe vraelys gee jou 'n wegspringplek om te sien waarvoor God jou gemaak het. Vul dit gerus in en maak met ons kontak oor waar jy betrokke kan raak met jou spesifieke gawes.