Gebeds versoeke

Kan ons vir jou bid?

1 Kor. 12: 26
As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam bly.
As familie van God ondersteun ons mekaar. Ons wil graag hoor waarvoor ons vir jou kan bid. Los vir ons jou gebedsversoeke sodat ons saam met jou kan dra aan die moeilik en die mooi van jou lewe.

Gebeds Versoek