Pienkvoet bediening:
Babas tot 3 jaar in kelder saal. Christelle Janse van Rensburg - 082 313 1195

Kleur Kabouters:
3 tot 6 jaar tydens oggenddienste in die kleuter lokaal by die kerkkantoor. Marieze Venter - 083 284 6058

KFC:
Kids for Christ – Gr. 1 tot 4. Tydens eredienste by Pres. Brand Laerskool te Wag ‘n Bietjiebos laan. Charne Mathewson - 083 294 6640

FXIT:  
Gr. 5 & 6- Tydens oggend eredienste in die kapel by die kerk. Charne Mathewson - 083 294 6640

Tekkie bende:
Gr. 1 tot 5’s op Vrydagaande om 18:00 in die Keldersaal. Ilandrie Mouton - 082 5622562

Enige vrae?

As jy enige vrae oor die kinder bediening het kontak Charné gerus.