PellissierJonk

Pellissier Jonk is ‘n ruimte vir jong gelowiges om in te groei, te connect met God en deel te wees van die groot huisgesin van God. Ons skep geleenthede vir jong mense om saam met ander gelowiges van hul ouderdoms groepe te groei, te worship en die lewe as Gods kinders te ontdek.

Jong Erediens
Sondag 18:30

0-Graad 6

Van geboorte af het elke kind 'n plek in die kerk. Elkeen is deel van die amazing familie van God en elkeen is belangrik.
Pellissier Kinders is waar ons saam speel, saam leer, saam deel van die huisgesin word.

Graad 7 - 12

Grootword is wild! Dit help om dit nie alleen te doen nie. Pellissier Jonk is waar ons saam die pad stap en die lewe ontdek.
God het ons gemaak om hierdie wêreld om te keer en hier is waar ons die mense leer ken wat ons gaan help om dit te doen.

Na skool

Pellissier Studente tackle saam die avontuur van lewe na skool. Studies, koshuise, werk, ens. Ons skrik nie vir die moeilike vrae nie. God is by ons elke tree van die pad. Kom braai, kuier, wees jouself... saam met ons.

As jy met Pellissier Jonk kontak wil maak, of vrae het oor die jeug bediening wat nie op ons webwerf beantwoord word nie, kontak ons asb.