Belange Groepe

Familie leef saam

Belangegroepe is ruimtes waar gemeentelede hul belangstelling en passie saam met ander Christene kan uitleef.
Die leier van elke groep is ‘n persoon wat aktiwiteite so reël dat persone wat aan hierdie spesifieke aktiwiteite deelneem, ook kans gegun word om hul geloof te versterk en uit te leef.

4x4 
Marius Venter 082 497 6625

Kampeerders 
PS Venter 081 428 6772

Wynproewers 
Gerda Stander 083 451 3979

Bly Gesond Stap groep 
Sandra Swart 072 705 3339 (Winter 17:30/Somer 18:00 vanaf die Kerk)

Kreatiwiteits groep 
Leana van Vuuren 073 310 7436

Motorfietsry 
AD Schutte 079 505 1699

Visvang 
Frikkie van Wyk 083 441 3907

Paintball 
Bennie Botha 078 406 7206

Golf 
Willie Paulsen 083 231 0466

Hardloop/Loop 
JD Jansen van Rensburg 082 475 8231

Word deel

As jy deel wil word van 'n belangegroep, kontak vir Rikus Hattingh en meld aan. 

Kontak Rikus