Enkellopendes- Senior

Enkellopend?

Een van die grootste voorregte van die kerk is dat ons nie alleen is nie!
Hier is 'n plek waar jy saam met ander enkellopende gelowiges jouself kan kom wees, kuier en die mooi van die lewe geniet.

Word deel

As jy deel wil word van die Senior Enkellopende bediening, kontak vir Elsmarie Engelbrecht en meld aan. 

Kontak ons