Goeie leiers dra nie krone nie - Charles James

Iemand vra so rukkie gelede wat ek dink ons land kan laat omdraai op die pad van selfvernietiging. Ek gee toe maar die cliché antwoord: “Goeie leierskap.” Hy vra toe wat ek dink goeie leierskap is. My antwoord was baie kort: “Goeie leiers kyk deur die venster as dit goed gaan en in die spieël as dit sleg gaan.”
Hierdie is woorde aangehaal uit Jim Collins se boek “Good to great.” In die boek vra Jim die vraag: “How can a good company become a great company?” Hy neem dan 1435 goeie maatskappye en ontleed hulle prestasie oor ‘n 40 jaar periode. Hy kyk ook watter maatskappye het oor ‘n 15 jaar tydperk 3 keer beter as die Amerikaanse Aandele Beurs presteer. Na al die ontledings is 11 maatskappye geïdentifiseer wat hy as “great” beskou.
Die een gemeenskaplike eienskap by al 11 maatskappye was goeie leierskap. Hy noem dit “Vlak 5 leierskap” – ek haal aan: “someone that builds enduring greatness through a paradoxical blend of personal humility and professional will”.
David Maxwell, CEO van Fannie Mae het die maatskappy van ’n $1 miljoen per dag verlies na ’n $4 miljoen wins per dag omgedraai. Toe hy ’n addisionele $5.5 miljoen pakket met sy aftrede aangebied is, het hy dit van die hand gewys en gesê die direksie moet die geld eerder terugploeg in die maatskappy.
Vlak 5 leierskap is juis wat Jesus vir ons kom modeleer het. En Paulus beskryf dit so mooi in Filippense 2. Jesus het sy kroon vir ‘n voorskoot verruil, en dieselfde gesindheid wat in Jesus was, moet ook sigbaar word in sy volgelinge se lewe. Heel prakties skryf Paulus in Filippense 2:3: “Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself.”
Goeie leiers is hulle wat hulle krone vir voorskote verruil, wat hard werk om dit vir ander beter te maak, nie smag na die kollig en mag nie, wat in die spieël kyk as dit sleg gaan en deur die venster as dit goed gaan. Dit is sulke leier wat die kerk, die land en die wêreld nodig het!
ONTHOU PELLISSIER SE SEISOEN VAN DANKBAARHEID wat elke jaar van 1 Oktober tot einde Desember strek. Tydens hierdie drie maande nooi ons jou uit om bo en behalwe jou maandelikse dankoffer ook iets ekstra te gee.

Recent

Archive

Categories

Tags

...Dankbaarheid 1 man verander lewens 1. Ouers steeds getroud 15 Januarie 17:00 15cm onder lê kleilaag 16 Oktober 2022 19 September 2023 1ste op jou tafel 1x per week stil word 2 tree vorentoe 2. Vaderfiguur in huis 2019 2020 2021 2024 22 instansies 27 Mei 2de kwartaal 2de op jou tafel 3 Tes. 3:10 3. Goeie skool bygewoon 3de op jou tafel 4.Nooit honger gaan slaap 4de op jou tafel 5 September 2023 5 weke 5.Nie afhanklik van publieke vervoer 5de op jou tafel 6. Nie hul ouers finansieel moes help ANC Aanhalings uit Jim Collins se boek Aanklop vir hulp Aanvaar God is in beheer Adam Adriaan de Ruyter Afvalligheid en sondes Al lyk en voel dit nie so Alfa Algemene Sinode Almal wat hulle deur die Gees laat lei Ander gelowiges Arms moeg As gelowige geen verkleurmannetjie As iets jou ontstel skakel 'n leraar BANG Baie dinge Baie mense met baie opinies Begin 'n dankbaarheidslysie Begin onmiddellik elke dag voluit leef Begroting Besef hoe baie mooi goed ons miskyk BeterEinders Bid vir die Algemene Sinode Bloemfontein Bron van liefde Can I get an amen Charles James Charlie geleer Charlie het dalk na videos gekyk Charné Viljoen Charné Click share and God will bless you Dankbaarheid is die moeder van deugde Dankfees Braai Dankie-sê Deon Langenhoven Die Waarde van Wysheid Die manier hoe jy optree Diep gat Dik gevreet! Dinge wat betekenisloos is Dinge wat geen geestelike waarde het nie Dissipelskap Doen moeite die seisoen Don't break the chain Draai om Edelheid Ek het Jesus gesien Ek is ten gunste van goeie mentors Ek kyk Ek wil sien wat God sien Ek wil sien wat die engele sien En dalk 'n klomp goed met ander mense Eskom Facebookblad Francois Lamprecht Franse revolusie Gaan gepaard met materiële voorspoed Gebroke huwelike Gee hulle tyd Gehoorsaamheid aan Jesus Gelykenis van die onkruid Gemoed is swaar Geskiedenis & Drama God is die grond waarin ek die heel beste groei God is in beheer God is landuit God is ons grootste geskenk God se teenwoordigheid God sien alles in almal raak God sien die goedheid raak God sien die mooi raak God sien die seer raak God sien die stukkend raak God sien ons prentjie heeltemal anders God skep die mens God verander ons lewe God vernuwe God voorsien God Goed sien die goedheid raak Goedhartig Goedkoop en nuttelose antwoorde Goeie leiers kyk deur vensters as dit goed gaan Goeie leiers kyk in die spieël as dit sleg gaan Goeie leiers verruil hul krone vir voorskote Gr. 1 tot 11 Groot Oorwinnaar Haal diep asem Hattingh Heers oor die diere Heilige Gees van God Here altyd voor oë Herinner Hervorming Het ek dalk baie gekla Het ek die lewe genoeg geniet Het hy doelbewys hom geleer Hierdie is waarlik die merk van die dier Hoe lyk jou lewe Hoekom word goeie mense siek Honger Hulle werk onverpoos Huweliksprobleme Hy boer met genade Hy die Seun van God Hy is in beheer Hy is nie lui nie Hy kan die land herstel Hy sorg vir sy toekoms Hy sterf vir ons elkeen aan die kruis Hy versamel voedsel Hy werk met beplanning Hy wil ons dra en sterk maak Hy't my deel gemaak van Sy lewe Hy't ons gewaarsku In God se tuin kan wonders gebeur Is ek ? Is ek dankbaar genoeg Is ek reg daarvoor Is kinders van God Jes. 41:10 Jesus bind ons in liefde saam Jesus boer anders Jesus nie groot prioriteit Jesus ons offer aan die kruis Jesus se liefde Jeugweek Jigle Bells in die winkels Jong dame Jong man Jonmense Jou ingesteldheid Jou optrede/praktyke beinvloed ander Jy hoef nie skuldig te voel Kan ek sê alles was goed Kerk vanselfsprekend Kinderkonsert 20 Oktober Kindertjies Kinder Klomp besluite Koerante verkoop nie goeie nuus nie Kombuishorlosie tik Koning van hemel en aarde Konsert Koppe is moeg Kyk deur God se oë na die wêreld Kyk terug Leef Sy liefde uit Leef een dag op 'n slag Leef ek in God se wil Leef ek vry? Leef verby mekaar Lees Spr. 26:9 Lees Leierskapontwikkeling Leraars groei geleentheid bygewoon Lewe in God se hande Lidmate aktief deel Liefde Luister Mag jy meer God se goedheid raaksien Matt 7: 8 Mense doen nie navorsing nie Mense word ingetrek deur selfaangestelde profete Moeilike jaar Moenie alles kop toe neem nie Moenie bang wees nie Moenie kop breek Moet ek eers nog 'n klomp goed met Hom regmaak Moet jy ook by die huis wees Mooiheid Mooiste stories van hoop Nederigheid Nerwe dun Niks wat jy gedoen of besluit het...Dis 'n voorreg Nood in die stad Nuwe dinge Nuwe mens Nuwe reeks Nuwe week ONTHOU WEL: Jy moet dankbaar wees Oktober tot Desember Om terug te draai Ongelooflike dissipline Ons kan die koring met die onkruid uittrek Ons staan verstom Ons wou nie Onskuldige kinders die slagoffers Onthou Kinderkonsert Oor dinge wat nie kan verander Ooshoek Gemeente Op reis te wees Opdrag om te werk Pap was smul-lekker Party staan nog by begin streep Pa Pellissier Shop Pinkster 2023 Praat met God Prioritiseer jou tyd by God Putin Reageer eers op stellings Reinheid RightNow Media Rikus Hattingh Rikus Hatting Ruil jou skoffel vir 'n saaisak Russe Saterdag se finaal Seisoen van Dankbaarheid Seun Charlie Woods Shopday Sien God raak in jou lewe Skouers wil my skei Slaghuis Slegte nuus verkoop koerante So jy dink jy glo in God Soek dinge waarvoor jy dankbaar is Soggens en aand Solank jy onder die lewendes is het jy hoop Sondag gesinsdiens Sosiale Media Sosiale media maak van ons puppets Spanning in Suid-Afrika Spanningsvolle tyd Spr. 6: 6 - 11 Spreuke is woorde van wysheid Spreuke Springbokke-Engeland Stel alles reg wat jy kan Streetstore Stres Stukkie Biltong Sy beloftes nie nagkom nie Sê: Donder dominee Terugvoer There is a reason God limits our day Tiger Woods Tiger iets van homself oorgedra na Charlie Tiger To make each one precious Uitstorting Vandag soveel dorings Verlig Verstommend dat mense dit share Vertel storie van ritme in gemeente Vertrou Hom Vierde kwartaal Vinniger kwaad Vir U Woord Voeteweek Voordat jy net alles glo vra die vraag: Sê wie? Vra die Here dat Sy wil sal geskied Vra die Here om jou te help Vroue sonder kwalifikasies Vrywilliglik Waarheid Waarin ek vrugte dra sonder moeite Waarvoor ek dankbaar is Wanneer jy geseend is Was alles goed Wedstryd wen Weet wanneer genoeg genoeg is. Why though Wie jy Sondag is moet jy ook in die week wees. Wie jy by die kerk is Wins R18 800 'n Hond wat lewe is beter as 'n leeu wat dood is 'n boom 'n geskenk 'n kers 'n kruis 'n ster 'n strikkie aanleer aanlyn aarde adrie aflegging afrikaners afrika agteruitgang aktief deel in gemeente al lyk dit nie moontlik alle kinders welkom anderkant weer 'n paadjie antwoord appel en ei gekoop app arm omstandighede as geseën word as jy hom soek as sy verteenwoordiger asof jy nog 'n hele lewe voor jou het aswoensdag as attitude bagasie baie dankie bang te wees banger vir 'n swart man as 'n wit man begin van die jaar beliefs belydenisaflegging belydenisvrae belydenis benut geleenthede soos rugby en krieket benut ruimtes waar gronde neutraal is beoordeel berge besige lewens beste rokkies beste uitweg betekenisvol betrokke beurtkrag bewerk dit bewoon die aarde bid binne God se wil black bo en behalwe jou dankoffer boer is sy self boodskap in jou kop vassteek books boom wys na die hemel boorgat bouwerk broodnodige buite beheer bybel charismaties charles james charles charle charne christenskap christen church community container corona covide covid daai posts dag en nag dan groei alles dank God dat dit ook verby gaan dank God dankbaarheid dankbaar deon desember 2022 deur my eie vooropgesltelde idees deur my eie vooropgestelde idees deurkollektes die mens se drang die mense wat jy bedoel is om te wees die ultimate klip is Jesus ons Rots diep ellende dieper kyk dieper dieselfde as Tiger dieselfde tempo digitaal dinge wat ons besig hou dink terug oor die seer donkergrys donker donkie dood doopkategese doop dra Jesus se lig uit in die wêreld dramaties drome dromstelsel in kerk druk dryf ons verder weg duisende arm en honger mense eerlike mense eerlikheid en reguit vra eerlik einde van die jaar ek gee voeding ek gee water ek probeer dankbaar wees vir wat ek het ek probeer geduldig wees ek probeer gelukkig wees ek probeer vriendelik wees ek sit agter op ek skiet kopskoot ek verstaan nou ekologie ekonomie druk ekonomie ek elke gemeentelid en ek kyk en hou op om elke dag die laaste asem uit te blaas en meer daarvan sal uitleef en vreemdeling energie engels erf ewe skielik val alles anders in plek exercise familiefees familie fasiliteerder feelings fees finansies fokus op God fokus folau food francois frank friends frustrasie gaan kyk na die mier gasheer of gasvrou gaste is werksoekers gat nog nie diep genoeg gat word volgemaak met goeie grond gay gebed gebruik opbouende woorde geen bedreiging of agenda geen slagoffer meer geen water geen wortel dring deur gees gee gejaag geld geloofsfamilie geloof gelowige volgeling van Jesus gelowiges onkruid uitskoffel gelowiges gemeenskap gemeente genadige geloofsgemeenskap genesing gereeld gejag geregtigheid gesels gesinsdiens gesonde gesond gesprekke verloop vlot getuienis van oorgee geweldig sterk glasmakers - vuur glimlag glo goed georganiseer goeie tye graf gratis kom aflaai gratis groei groep studente gronde neutraal is groot klip groter gr haat jy jou werk haat habitat heers oor die visse heers oor die voëls heilige gees herwinning het ek bereik wat ek wou het ek genoeg verskil gemaak het ek genoeg het niks hierdie jaar op sy rug hoe dek ons ons tafels hoe leer ons mekaar ken hoe meer dinge hoe meer kry jy gedoen hoe nader aan die einde hoe vinniger loop hy af hoe voel jy hoekom gaan jy werk toe hoekom nie homoseksueel honesty hoop hoor ek's 'n dominee hoor ek\'s \'n dominee houe lyk dieselfde how kind you are huwelik hy kan nie terugdraai nie iets ekstra implikasie van hul belofte imstaying in die samelewing in die verlede 'n skande om dit nie te doen in die vorige eeu in ons eie land in regering inenting inent ingangsportaal inskryf inskrywing ironies irriteer my israel items vir appel en ei jaar einde se kant james japan jesus jeug job jongmense wat in die Here glo jonk jou baas jou eie houding jou lig vir die wêreld jouself jy beinvloed ander kamp geleenthede kan ek doen wat ek wil kan ek kategese inligting kategese kerk plek vir stukkende mense kerk kinderkonsert kinders kind klein dade kleurvolle stap klipharde laag koeldrank kollektes konsekwensies konsert beplan konsert word beplan kontant koop koppie naby my huis koppie raak stil op jou klip korona korrupsie korrup kosbaarheid van klein dingetjies kos koue hande by 'n vuur koue hande by \'n vuur krag kruisiging kruisig kruis kunstefees kursus voltooi kwaad praat kwartaal besig kyk nie net saam met wittes kyk laaste op jou tafel laat ons anders dink lamprecht lang lys langenhoven langenoven ldmaat wat 'n verskil maak leef in die oomblik leef soos God leef tot God se eer lekker elemente lekkers lente leraars gesels leraars lewe is soos 'n toiletrolletjie lewens 'n koppie liefdevolle livestream lives lockdown loop los paar knope lydenstyd lyding lyk of geloof nie veel beteken vir mense ly maak 'n Jesus-verskil die Kerstyd maak 'n lys van goeie tye maar dans ek maar weer misluk maar plante gee net op magsbehep maklike maria masker matter media meer as normaal te doen meet tyd mekaar mense is soos verkleurmannetjies mense se reaksie mense seer maak merk van dier minder goeie tye moeg moenie agter geld aanhardloop nie money mooiste glasprodukte my lewe anders na die familie na die wêreld nee ngkerk ng nie alle stories het meriete nie gewilde antwoord nie nuut nie niks kan deur dit groei nodig om die seer van die lewe aan ons lyf te voel noem my dominee nog 8 weke voor skole sluit nog sekonde van jou lewe verby nogal soos my lewe nuusflitse nuus nuut nuwe jaar om deur Sy oë na die wêreld te kyk. om deur Sy oë na die wëreld te kyk om self god te wees om voor omgee-woord omstandighede onderwys onetiese ongeduldig ongemak ongeskoold online onopgelei ons alml lê belydenis af ons deel in 'n lewende verhouding ons gelos ons is so vlambaar ons kan goed eet ons leef 292000 dae as ons tagtig word ons maak nie tyd vir God nie ons moet ander na Hom lei ons moet klim ons ry ons sal kan afloop ons vind lewe by God onseker ontsettende liefde oom se kop ruk oom se taalgebruik verander oom spring uit oomblik stil oop harte oordeel oordink wat dit beteken oorlog oorweeg en oortuig opgewonde oor jaar opgewonde opperman opsie B opstaan opstanding ouderdom ouers verloor ouerskap ouers paasfees paasnaweek paulus pause in jou besige dag pellissier perspective pinkster plaas buite Brandfort planne plante lyk mooi vir 'n maand politieke onstabiliteit politiek praat en leef praktiese besluite prestasie gedrewe pryse ps 121 rasse rat race redeneer reeks reen reis veilig reis resies hardloop reuse berg rikus ritmes rou rye seer en donker in die lewe seerkry in die kerk seer seisoene seisoen selfbeheersing selfde geslag selfs hardloop selfsugtige sending sestig keer per minuut siekte sien die klein dingetjies raak sien uit sien sinvolle bydraes by werk skande skelm leiers skelms skenkings van klere skep platvorm skinder skok skool skop af met kategese skop af sommer nie sonder 'n baas soos springbokwedstryd soveel rou en seer in ons land sport springkastele staan op stalletjie standpunt oor politiek en ons land staying stil raak stil word stil stoel stoorplek suid afrika suid taak tas tattoo te veel gevalle is waar te veel of te min bymekaar gemaak teenwoordig tempo bring rustigheid ten koste van teologie thoughts tiek tok time keeper time toe ontdek ek die klei toewyding tong - verwoesting tong soos 'n vuur tong soos \'n vuur tot waar die wortels weer kan groei trotse gesiggies tuin mooi laag bo-grond tussen gelowiges tyd gaan vinnig verby tydelik tyd uitsaai unieke geleentheid unieke nasie-bou geleentheid ure en dae verbygaan vaccine vakansiedag vals veronderstelling van God van toe af grawe ek diep vanuit 'n vriendskap veiligheid veldbrande - groot skade ver weg van God veral Kersfees verandering vergelyk verhaal van dankbaarheid verlies versigtig met jou woorde verskil te maak vertrou verwarming viljoen vir elke mens vir jou vir my vir ondersteuning vir vriende & mede-gelowiges voel soms alleen vol glimlagte volbring volg Sy voorbeeld volgelinge van Jesus volgende weke rof volksblad voor die sondeval al voorbeeld voordat jy hulle leer ken vooropgestelde idees van mekaar vooropgestelde idees van mense vooropgestelde idees van swart mans vra hy moet my Charles noem voor boer vrede vrees vrek dan vreugde vriend noem my "dominee" vriend noem my \"dominee\" vriend se tong glip vriend sit voor in bakkie vriendelik vrug in die tuin vuur - verwoestend waar ons weet ons stem saam waar sal jy Jesus kry waarde toevoeg wag wanneer is mens reg vir die finale ontmoeting wanneer wortels nie in goeie grond is nie wanopvatting was was die prys daarvoor wat gaan saam met my wat kan ek beheer wat motiveer jou water weelde van Vatikaan wees dankbaar oor jou werk wees ook 'n seën vir ander wees vrugbaar wegbreek wenner R2 000 wereld werk nie altyd sleg werkersdag werksoekeers wie het die meeste gebaat by my daaglikse geswoeg wifi winkel woorde wat genees woorde word rond geslinger word baie word stil by Hom word stil voor God wyser draai altyd regs wêreld geskiedenis vol daarvan zinzi