Posts with the tag “onseker”
Tydelik - Rikus Hattingh
February 15th, 2021
Ek vermoed jy is dalk ook waar ek is. Ek maak nie meer te veel planne vir môre en oormôre nie. Alles kan letterlik in ‘n dag verander. Ek het dit eerstehands aan my eie lyf gevoel. So 3 weke terug het... Read More
Onseker - Francois Lamprecht
February 8th, 2021
Ek haat dit om onseker te wees. Meeste van ons doen. Dis deel van die mens se rasionaliteit dat ons antwoorde wil hê. Ons wil dinge verstaan en die lewe moet voorspelbaar wees. Dis die deel van die me... Read More