Hierdie span mense help met die bedien van koffie en tee na begrafnisdienste. Op hierdie manier bedien hulle omgee aan mense wat deur die verlies van ‘n geliefde geraak word.
Word deel
As jy deel wil word van hierdie bediening kan jy gerus vir
Deon Langenhoven kontak by 051 4224 010.
Deon Langenhoven kontak by 051 4224 010.
