Vrouespore
'n Vrou verstaan darem net 'n vrou se hart!
Kom word verryk en bedien op jou beurt weer ander ook. Ons bediening hou gereeld geleenthede waar vroue op unieke maniere saam ons lewens as God se dogters vier en ook 'n impak maak in God se koninkryk.

Word deel
As jy deel wil word van die vroue bediening, kontak vir Darell Nieuwenhuis en meld aan.