God is vir ons goed en Hy seën ons om tot seën te wees vir ander. Dit wat jy gee word aangewend om 'n werklike verskil te maak in die lewens van ander. Op so 'n manier gee ons eer aan God in elke area van ons lewens, ook ons besittings.
Maniere om te gee
Aanlyn
Maak gerus gebruik van ons Payfast portaal om aanlyn te gee. Dis veilig en vinnig. Maak asb seker dat jy die korrekte verwysing bysit.
Betaal nou via Payfast:
Zapper
Zapper is 'n baie gerieflike en veilige manier om te betaal. Om direk na die betaling te gaan kliek op die skakel:
Eft oorbetalings kan gemaak word na die volgende bank rekenings: ABSA Bank Rek nr: 1570 580 384 Takkode: 632 005 OF CAPITEC Bank Rek nr: 1053 8907 61 Takkode: 450 105