GR Nuusflitse Junie 2026
June 23rd, 2026
GR Nuusflits Junie 2026Pinkster 2026 – Vind God in die GewoneDr Tom Smith, Hoof van die Excelsus Sentrum vir die bedieningsontwikkeling van predikante, het vanjaar op Sondag 17 Mei, Dinsdagaand 19 en ...  Read More
GR Nuusflitse Junie 2026
June 12th, 2026
GR Nuusflits Junie 2026Street Store 2026: Pellissier Gemeentelede  deel in drie wonderlike getuienisgeleenthede in Bloemfontein!Die jaarlikse Street Store, waarby Pellissier Gemeente saam met meer as ...  Read More
GR Nuusflitse Maart/April 2026
May 5th, 2026
GR Nuusflitse Maart/ April 2026Getuienisbediening – Beplanning 2026In gehoorsaamheid aan ons Here Jesus se opdrag aan Sy apostels in Handelinge 1:8, “en julle moet my getuies wees in Jerusalem, in die...  Read More
GR Nuusflitse Februarie 2026
February 13th, 2026
GR Nuusflits Februarie 2026“Beleef God”: Groei in ons belewenis van God se liefdeDankie aan ons leraarspan wat aan die begin van 2026 aan ons verskeie geleenthede bied om oor ʼn tydperk van vyf weke (2...  Read More
GR Nuusflitse Desember 2025
December 4th, 2025
GR Nuusflits Desember 2025 Seisoene van Dankbaarheid wat steeds groei in hoop gee Dit is met groot dankbaarheid dat die Gemeenteraad reeds kan terugkyk op ses Seisoene van Dankbaarheid (SvDs) wat elke...  Read More
GR Nuusflitse Oktober 2025
October 31st, 2025
GR Nuusflits Oktober 2025 IGROW groei in ons gemeenteDie klem op groei in ons belewenis van God waarna ons as Pellissier gemeente streef, kry ook ʼn baie besonderse gestalte in die IGROW bedieningsaksi...  Read More
GR Nuusflitse September 2025
September 18th, 2025
In hierdie lentemaand wat ons altyd aan nuwe lewe herinner, wil die GR van Pellissier Gemeente groot waardering uitspreek vir al die aktiwiteite wat dwarsdeur die jaar, of jaarliks, blom ongeag die se...  Read More
GR Nuusflitse- Augustus 2025
August 13th, 2025
GR NUUSFLITS  -  AUGUSTUS 2025DRAMAties – Bloei:  ʼn Uitdaging om in ons belewenis van God se liefde kleurryk te groeiPellissier Jonk het vir vier opeenvolgende aande vanaf 27 tot 30 Julie, oud en jonk...  Read More
GR Nuusflitse Mei 2025
May 30th, 2025
GR Nuusflitse Mei 2025 Street Store 2025:Baie dankie aan Frikkie van Wyk en sy span wat ons gemeente se strewe na diensbaarheid tydens Street Store 2025 uitgeleef het. Hy vertel hulle Godstorie só:Pel...  Read More
GR Nuusflits April 2025
May 13th, 2025
GR Nuusflitse April 2025 Die Leiersdag, Projek 200, Paasfees 2025 en Voorbereidings vir “The Street Store” Gedurende Maart en April, het ons gemeente weer die voorreg gehad om verskillende inspirerend...  Read More
GR Nuusflitse Maart 2025
March 7th, 2025
GR Nuusflits Maart 2025 Bedieningsaksie: Uitreik van Pellissier na Ooshoek Gemeente Ons as Gemeenteraad is baie opgewonde oor al die bedieningsaksies wat steeds voortgaan in ons eie gemeente, in die g...  Read More
AsWoensdag - 4 Maart 2025
March 4th, 2025
Môre is Aswoensdag - die begin van Lydenstyd. Dit is 'n besondere dag waarop ons as gelowiges nadink oor ons lewens en ons verhouding met God.Aswoensdag val altyd op ‘n Woensdag aan die begin van die ...  Read More
Older