Op pad terug - Charné Viljoen
November 12th, 2021
Ek ry gisteroggend, terwyl ek op pad is vir my tweede inenting, by die kerk verby.  Die tweede erediens is aan die gang en ek sien die karre buite in die straat geparkeer.  Ek besef in daardie oomblik...  Read More
Geestesgesondheid - Rikus Hattingh
November 12th, 2021
Oor die naweek breek die nuus. 3 pragtige dogtertjies (van SA) is dood gevind in hul ouer huis in Nieu Seeland. Dit wil voorkom asof hulle met kabels verwurg is. Die feit dat hulle vermoor is, is alre...  Read More
Koop jou kind se taak- Francois Lamprecht
September 13th, 2021
Koop jou kind se taakEk lees vandag van mense wat vir hulle kinders skool take koop. Ja, daar is mense wat geld maak daaruit om vir jou kind hul werkstuk te skryf. Jy koop dit. Jou kind sit haar of sy...  Read More
Vaxxers en anti-vaxxers- Charles James
September 13th, 2021
“Vaxxers en Anti-vaxxers”Toe ek “The blood of Christ is my vaccine!” – prentjie op Facebook sien, het ek geweet wat my tema vir hierdie week se “Leraars gesels” gaan wees.Ek wil nie fokus op die medie...  Read More
God gebruik jou nou! Charné Viljoen
September 13th, 2021
So oor die naweek gesels ek met een van my nabye vriende en hy getuig toe ‘n bietjie oor sy eie lewe. Hy gaan tans deur ‘n baie moeilike tyd, soos baie van ons, as gevolg van Covid. Vir hom is dit bes...  Read More
Frustrasie oomblikke- Deon Langenhoven
September 13th, 2021
In daardie frustrasie-oomblikke…..Ek het nou onlangs hoogs gefrustreerd geraak toe ek ‘n motor wat nog onder waarborg was, wou laat herstel. Ek moes met verskillende handelaars praat en toe uiteindeli...  Read More
God is groter... Francois Lamprecht
April 26th, 2021
Ek staan vanoggend en wag by die polisiestasie. Al weer is iets gesteel- verklarings, saaknommers, versekering – Suid- Afrika strikes again! Jy weet hoe gaan dit.Eintlik kan ek nie kla nie, die ou agt...  Read More
Gesonde Huwelik - Charles James
April 19th, 2021
As deel van ons nuwe fokus “Gesonde ons” staan ons hierdie week stil by “Gesonde huwelike”. Huwelike beleef ’n ongekende druk. Daar is baie faktore wat hiertoe bydra en ’n nuusbrief is heeltemal te ko...  Read More
Verandering - Charné Viljoen
April 14th, 2021
“ Enige verandering, selfs verandering ten goede, word altyd met terugslae en ongemak vergesel.” - Arnold BennetDeur die afgelope jaar het ons regoor die wêreld verandering en onbekendheid beleef. Ons...  Read More
Voorbeeld - Francois Lamprecht
March 15th, 2021
“Die Kerk moet mos sê wat reg en verkeerd is!”Ek en ‘n vriend gesels gister hieroor by die kerk en dit laat my dink...Ek hoor gereeld (veral op sosiale media waar elkeen mos al die wysheid het) dat di...  Read More
'n Voorbeeld - Charné Viljoen
March 1st, 2021
Een van die doop beloftes wat ouers/voogde maak, is: “Beloof jy om hierdie kind, van wie jy vader en moeder (of voog) is, in dié leer na dié beste van jou vermoë te onderrig en te laat onderrig?” Ons ...  Read More
Masker gewoontes - Deon Langenhoven
February 23rd, 2021
Dit is byna al ‘n jaar wat ons maskers dra in publieke plekke!Terwyl ek nou onlangs in die restaurant by die Botaniese tuine sit, besef ek dat ek probeer sien of daar iemand is wat ek ken, want ek kan...  Read More
   NewerOlder