MUSIEKBEDIENING

Die Ligdraers is 'n wonderlike groep talentvolle lidmate wat onder leiding van Jo-retha Rossouw musiekbegeleiding in die kerk doen tydens die oggenddienste. Kontak gerus vir Jo-retha as jy 'n instrument bespeel of sangtalent het en graag wil deel word van die bediening. Jy kan haar kontak by 082 9468 006.

Word deel

As jy deel wil word van die Musiekbedieng, kontak vir Jo-Retha Rossouw. 

Kontak Jo-Retha