Enkellopende GROEP BO 50

Enkellopend?

Een van die grootste voorregte van die kerk is dat ons nie alleen is nie!
Hier is 'n plek waar jy saam met ander enkellopende gelowiges (bo 50) Bybelstudie kan hou, jouself kan wees, kuier en die mooi van die lewe geniet.
 

Kontak ons

As jy deel wil word van die Enkellopende Groep bo 50, kontak vir Elsmarie Engelbrecht en meld aan. 

Kontak ons