Jonk Groepe

Hierdie groepe is jongmense wat self in bedienings staan en self saam met God werk in Sy Koninkryk. Hoërskool leerders is welkom om aansoek te doen om deel van die groepe te word.

Erediens groep: 
Verantwoordelik vir ons gasvryheid tydens eredienste en die beplanning en bou van ons uitstallings vir die eredienste.
Chandra Greyling - 063 687 2335

Tegnies: 
Al ons tegniese groepe- kameras, ligte, rekenaars, klank, uitsendings en meer!  
Jonathan van Eyssen - 082 582 9711

Band: 
Ons worship groepe wat ons worships lei.
Jandre Huygen - 072 147 5056

DRAMAties- Crew: 
Een keer 'n jaar- die grootste week van die jaar! Drama, storie en God! 'n Amazing belewenis! Die Crew is die groep wat die beplan en laat gebeur.
Kontak Francois Lamprecht - 082 374 3983

DRAMAties- Cast: 
Hierdie is die akteurs wat in DRAMAties speel.

Video Bediening:
Kameras, rekenaar, uitsending, video materiaal skiet...hierdie is ons taal- as jy opgewonde is daaroor- wees deel!
Jonathan van Eyssen - 082 582 9711

-----------

Word deel van 'n Jeuggroep!

Vul in. Ons kontak jou. Die avontuur begin!