Huwelike

Huwelike is een van die pragtigste geleenthede waarvan ons as gelowiges deel kan wees.
Ons wil julle graag help om die geleentheid so spesiaal as moontlik te maak.

Sodra jy jou huweliksdatum bepaal het, moet jy so gou as moontlik 'n leraar bespreek vir die dag en die Huweliksaansoekvorm hier onder voltooi.
Vir enige navrae kontak vir Sandra hieronder.