SIEKEBEDIENING

Daar word gepoog om alle lidmate wat tuis, of in hospitale siek is, te besoek.  Kontak die kerkkantoor
met die besonderhede van die siek persoon of skakel
Japie de Jager by 082 896  9827.

Word deel

As jy deel wil word van hierdie bediening kan jy gerus vir
Deon Langenhoven kontak by 051 4224 010. 

Kontak Deon