Posts with the tag “gebed”
Bid vir mekaar - Charles James
February 17th, 2020
Iemand maak die volgende opmerking teenoor my: “Gebed kan so "mediocre" wees dat ons uiteindelik niks regtig verwag nie...” en hy lees toe die volgende woorde vir my:“I had access to the Creator and S... Read More
Ek kyk op - Rikus Hattingh
October 28th, 2019
Toe ek vanoggend wakker word is my gemoed nie so lekker soos wat dit moet wees nie. Dit is baie droog buite. My gedagtes gaan na die boere toe in die Karoo. My hart hart bloei vir hulle. Hulle het nik... Read More
Maklike antwoorde - Francois Lamprecht
September 9th, 2019
My mond het letterlik oopgehang. Ek kon nie glo wat ek hoor nie. Haar ouma is dood omdat die mense in die NG Kerk nie reg gebid het vir haar nie!Dis nou al meer as 15 jaar terug toe ek dit gehoor het ... Read More
Bid gedurig - Rikus Hattingh
January 29th, 2019
Ek en ‘n vriend gesels in die week oor hoe maklik ons kan sê, ek sal vir jou bid. Die vraag wat dadelik by ons opkom is of ons dit regtig doen? Het dit nie maar net nog iets geword wat ons maar net sê... Read More