Posts with the tag “deon”
Onthou jy nog... - Deon Langenhoven
February 5th, 2024
Onthou jy nog….Kan jy nog jou laaste onderhoud onderhou….? Hoe berei jy gewoonlik voor?Ek dink altyd baie mooi en berei goed voor. ‘n Mens probeer mos maar altyd raai wat hulle gaan vra!Ek dink veral ... Read More
Baie Dankie - Deon Langenhoven
November 27th, 2023
Baie Dankie Die Gemeenteraad het Saterdag heerlik saam gekuier aan die einde van ‘n baie bedrywige en geseënde 2023.Nogmaals baie dankie aan elke Gemeenteraadslid vir julle wonderlike ondersteuning, t... Read More
Liefde - Deon Langenhoven
March 16th, 2023
“Liefde” is ons tema gedurende die Lydenstyd. Jesus se liefde laat ons anders dink, praat en leef.Om dit vir my en jou moontlik te maak om anders te leef soos Jesus, is dit belangrik om in hierdie tyd... Read More
Verteenwoordig ons Jesus-se-kerk? - Deon Langenhoven
October 24th, 2022
Sy staan by die veiligheidshek toe ons een oggend by die kerkkantoor kom….“Kan ek asb ‘n rukkie in die tuin by die kerk sit, my gemoed is swaar vanoggend….”Charné stap na haar toe en begin gesels. Die... Read More
Vrede te midde van oorlog - Deon Langenhoven
March 14th, 2022
In hierdie tyd is ons almal baie bewus van die oorlog in die Oekraïne. Ons harte gaan uit na die mense in die Oekraïne en die uiters moeilike omstandighede waarin onskuldige mense, selfs ook vroue en ... Read More
Is jy moeg? - Deon Langenhoven
November 12th, 2021
Hierdie tyd van die jaar kry die meeste mense swaar en begin moeg voel, asof die jaar te lank raak…In Markus 6: 31 lees ons dat Jesus vir Sy dissipels sê dat “hulle klein groepie saam na ‘n stil plek... Read More
Frustrasie oomblikke- Deon Langenhoven
September 13th, 2021
In daardie frustrasie-oomblikke…..Ek het nou onlangs hoogs gefrustreerd geraak toe ek ‘n motor wat nog onder waarborg was, wou laat herstel. Ek moes met verskillende handelaars praat en toe uiteindeli... Read More
Masker gewoontes - Deon Langenhoven
February 23rd, 2021
Dit is byna al ‘n jaar wat ons maskers dra in publieke plekke!Terwyl ek nou onlangs in die restaurant by die Botaniese tuine sit, besef ek dat ek probeer sien of daar iemand is wat ek ken, want ek kan... Read More
Verandering - Deon Langenhoven
July 23rd, 2020
Die konstantheid van verandering…..Ek hoor in verlede week dat ons bekende en “geliefde’ Volksblad nie meer gedruk gaan word nie, maar net elektronies versprei sal word.Dit is asof dit ‘n tikkie harts... Read More