Posts with the tag “kind”
Kind van God - Charné Viljoen
April 5th, 2022
Ek kyk oor die naweek TikTok video’s en ek sien hoe ‘n vrou haarself klassifiseer as ‘n kind van God en nie ‘n Christen nie, want “Christene” is skynheilig en slegte mense so daarom kies sy eerder die... Read More
Lekker om te lewe - Charné Mathewson
April 2nd, 2019
Ek ry laasweek Sondag van die winkel af huis toe en sien vir Sarel en Thabo op die sypaadjie sit. Elkeen se fiets lê langs hom op die gras en elkeen het ‘n toebroodjie in die hand. Hulle lag en gesels... Read More