Posts with the tag “kerk”
Lydenstyd 2022 - Rikus Hattingh
										March 7th, 2022
										Ek het gedink om hierdie week sommer weer met julle te deel waaroor lydenstyd gaan en hoe dit in die kerklike jaar inpas en hoe ons dit vier.Lydenstyd is ‘n seisoen in die kerkjaar waarin ons die lydi...  Read More 
									Voorbeeld - Francois Lamprecht
										March 15th, 2021
										“Die Kerk moet mos sê wat reg en verkeerd is!”Ek en ‘n vriend gesels gister hieroor by die kerk en dit laat my dink...Ek hoor gereeld (veral op sosiale media waar elkeen mos al die wysheid het) dat di...  Read More 
									Gesonde ek - Charles James
										January 11th, 2021
										2020 was ’n vreemde jaar! En 2021 lê voor ons. Wat dit alles vir ons inhou, weet ons nie! Ons as kollegas en Gemeente Raad is terdeë bewus dat baie van ons lidmate onder groot emosionele en finansiële...  Read More 
									Pellissier gee om - Charles James
										November 9th, 2020
										2020 is ’n vreemde jaar! Dit is onder andere ’n jaar waar ons opnuut besef hoe afhanklik ons van God is. Ons word herinner dat ons leefwêreld en self-opgelegde sekerhede in ’n oogwink kan verander! Di...  Read More 
									Dankbaar - Rikus Hattingh
										November 8th, 2020
										Ek voel bietjie negatief… maar..Die afgelope paar weke se nuusgebeure het waarskynlik ons almal 'n bietjie negatief gemaak, tot so 'n mate dat ek besef het dat ek my vreugde stukkie vir stukkie verloo...  Read More 
									Deurmekaar - Rikus Hattingh
										July 23rd, 2020
										“Sjoe maar dinge is deurmekaar”… “Wie sou ooit kon dink?”.. Dis nogal woorde wat ek die laaste tyd baie hoor. Die ergste is, die woorde is waar. Die laaste 3 maande was seker die deurmekaarste tyd in ...  Read More 
									Deur kinder oë - Charné Viljoen
										May 14th, 2020
										Paulo Coelho het gesê: “A child can teach you three things: to be happy for no reason, to always be curious and to fight tirelessly for something”-           ‘n Kind se perspektief oor oom Koerouna.My...  Read More 
									Stilte - Charné Viljoen
										April 16th, 2020
										Ek raak vanoggend stil. Iets wat ek vir ‘n lang tyd nie reggekry het nie en selfs af en toe steeds daarmee sukkel. My stil-word lyk dalk anders as joune: ek is lief daarvoor om in die tuin te gaan sit...  Read More 
									Kerk Aanlyn? - Francois Lamprecht
										March 23rd, 2020
										Sondag oggend was so effe meer as 1000 mense deel gewees van ons lewendige beeldsending (livestream) van die oggenddiens. Wie sou ‘n maand terug kon dink dat dit nodig sou wees om ons kerk te sluit?Ma...  Read More 
									Maklike antwoorde - Francois Lamprecht
										September 9th, 2019
										My mond het letterlik oopgehang. Ek kon nie glo wat ek hoor nie. Haar ouma is dood omdat die mense in die NG Kerk nie reg gebid het vir haar nie!Dis nou al meer as 15 jaar terug toe ek dit gehoor het ...  Read More 
									NG Kerk in die nuus - Charles James
										May 14th, 2019
										Die NG Kerk in die nuus vir al die verkeerde redes... Die NG dominee wat nie glo in die kinderdoop nie, die NG dominee wat betrokke is by intergeloof initiatiewe, die grootste NG Gemeente in die land ...  Read More 
									Ek bely - Francois Lamprecht
										February 15th, 2019
										Sondag kom lê ‘n groep jong gelowiges belydenis af. Dis altyd ‘n interessante reis om dop te hou. Een van die stappe wat hulle moet neem om in ons gemeente belydenis af te lê is ‘n oriëntasie geleenth...  Read More 
									'n Groter Ingangsportaal
										January 11th, 2019
										Gasvryheid is ‘n essensiële deel van kerk wees en daarom wil ons graag as gemeente meer geleentheid skep om saam te kuier. Ons by NG Gemeente Pellissier het nou die kans om gesellige samesyn op ‘n Son...  Read More 
									Wat erf jou kind?
										January 8th, 2019
										Wat erf jou kind? Wat erf jou kind?Van al die dinge wat jy vir haar/hom/hulle agterlaat- wat is die belangrikste?Ek lees die vakansie ‘n boek en die volgende woorde tref my soos koue water: “Die ernst...  Read More 
									