Posts with the tag “moeg”
Een dag op 'n slag - Rikus Hattingh
October 17th, 2023
Ek onthou as kind hierdie gesegde: Nuwe week, nuwe dinge. Soos ek hier skryf gaap ek sulke lang gape, gelukkig met ‘n glimlag op my gesig. Gisteraand was ‘n senutergende wedstryd. My hart gaan dit nie... Read More
God is landuit - Rikus Hattingh
March 9th, 2023
God is landuit, moeg vir al die strooi, ons net so gelos, en kon nie Sy beloftes oor ons land nakom nie. Wie kan Hom kwalik neem? Hy het al soveel keer gewaarsku dat ons moes terugdraai maar ons wou n... Read More
Dink voor jy praat - Charles James
November 16th, 2022
Dis einde van die jaar – dink mooi voor jy praat! Jakobus 3:5,6: "…'n Klein vuurtjie kan 'n groot bos aan die brand steek. Die tong is ook 'n vuur, ……" Sondag was die laaste tema in ons reeks “Die Waa... Read More