Posts with the tag “langenhoven”
Onthou jy nog... - Deon Langenhoven
February 5th, 2024
Onthou jy nog….Kan jy nog jou laaste onderhoud onderhou….? Hoe berei jy gewoonlik voor?Ek dink altyd baie mooi en berei goed voor. ‘n Mens probeer mos maar altyd raai wat hulle gaan vra!Ek dink veral ... Read More
Liefde - Deon Langenhoven
March 16th, 2023
“Liefde” is ons tema gedurende die Lydenstyd. Jesus se liefde laat ons anders dink, praat en leef.Om dit vir my en jou moontlik te maak om anders te leef soos Jesus, is dit belangrik om in hierdie tyd... Read More
Verteenwoordig ons Jesus-se-kerk? - Deon Langenhoven
October 24th, 2022
Sy staan by die veiligheidshek toe ons een oggend by die kerkkantoor kom….“Kan ek asb ‘n rukkie in die tuin by die kerk sit, my gemoed is swaar vanoggend….”Charné stap na haar toe en begin gesels. Die... Read More
Frustrasie oomblikke- Deon Langenhoven
September 13th, 2021
In daardie frustrasie-oomblikke…..Ek het nou onlangs hoogs gefrustreerd geraak toe ek ‘n motor wat nog onder waarborg was, wou laat herstel. Ek moes met verskillende handelaars praat en toe uiteindeli... Read More