Posts with the tag “hattingh”
Skep moed - Rikus Hattingh
February 27th, 2024
Skep moed!Ek lees vanoggend hierdie woorde in Sagaria 8 raak: “So sê die Here die Almagtige: Skep moed!” (Sag 8:9) Ek wonder toe sommer: Waarvoor het jy vandag moed nodig? Waarvoor het jy groter uitho... Read More
Hier is ek… Dit is die tema waarmee ons tans besig is in Pellissier - Rikus Hattingh
January 31st, 2024
In Pellissier wil ons ‘n verskil in ons gemeenskap maak, anders dam die stroom van Lewende Water op en bring dit nie hoop en lewe om ons en in die wêreld nie.Daar is min leerstellings in die teologie ... Read More
Mense is deurentyd op soek na die betekenis van God se aksies - Rikus Hattingh
November 21st, 2023
"Net so min as wat jy kan verstaan hoe gees en liggaam by mekaar uitkom in die skoot van 'n swanger vrou, net so min kan jy die werk van God verstaan. Hy doen dit alles." (Pred 11:5)Ai, is ons nie maa... Read More
"Voeteweek" - Rikus Hattingh
September 6th, 2022
Die laaste 2 weke was vir my ‘n besonderse tyd. Op Sondag 21 Augustus het ons Voeteweek afgeskop. Deur die week het klomp mense verskillende instansies in en om Bloemfontein besoek. Die mooiste storie... Read More