Posts with the tag “opstanding”
Tweede Kwartaal 2023 - Charné Viljoen
April 11th, 2023
Ons begin die 2de kwartaal na ‘n wonderlike naweek waar ons Paasfees gevier het. In ‘n mate is my gedagtes nog by Jesus se kruisiging en die seer wat Hy daar beleef het. Dan spring my gedagtes weer na... Read More
Ongemaklike Paasfees - Francois Lamprecht
April 11th, 2022
Ek hoop dis ‘n baie ongemaklike Paasnaweek...Ek staan vandag en bou Paasstasies in die kerk met die oog op Vrydag oggend se belewenis waar jy by die verskillende aspekte van Jesus se kruistog kan stil... Read More
Sien jy vir Jesus raak? - Deon Langenhoven
April 29th, 2019
Toe Jesus aan Sy moeder verskyn na Sy kruisiging herken sy Hom aanvanklik glad nie, selfs terwyl sy met Hom gesels.Haar pyn en seer het haar heeltemal verblind. Op ‘n stadium noem Jesus haar op haar n... Read More