Posts with the tag “francois-lamprecht”

Sê maar seks - Francois Lamprecht
October 30th, 2024
Hierdie kwartaal is ons in die Jong Eredienste besig met ‘n reeks boodskappe wat fokus op verhoudings, verlief wees, seks, trou, pornografie, swanger word en skei.Daar is natuurlik groot reaksie op di...  Read More
by Zandra van Niekerk
Olimpiese ontsteltenis - Francois Lamprecht
July 29th, 2024
Die ontsteltenis...met die opening van die Olimpiese spele het ‘n paar “drag-queens” ‘n toneel uitgebeeld wat herinner aan Leonardo da Vinci se laaste maaltyd skildery van Jesus en die dissipels.Briew...  Read More
by Zandra van Niekerk
Dit wat jy waardeer… - Francois Lamprecht
May 20th, 2024
Dit wat jy waardeer…Waardes. Waardering. Waardevol.Drie woorde. Klink na mekaar en daar is meer as net ‘n terloopse skakel tussen hulle.In watse tipe kultuur het jy grootgeword? En jou kind? Ek sê een...  Read More
by Zandra van Niekerk
Daai groot boek - Francois Lamprecht
April 16th, 2024
Daai groot boekEk praat Sondag met ‘n paar jong tieners oor die Bybel. ‘n Klompie van hulle sit voor my en ons bespreek Genesis se verhale oor Abraham, Isak, Jakob en Josef. Kerkkinders, almal van hul...  Read More
by Zandra van Niekerk
So jy dink jy glo in God - Francois Lamprecht
February 24th, 2023
Ek praat met ‘n paar predikante die laaste maand oor hul gemeentes, oor gelowiges, oor jeug bediening en ek hoor by almal dieselfde ding: dit lyk of geloof net nie veel beteken in mense se lewens nie....  Read More
by Francois Lamprecht