Posts with the tag “glo”
Onseker - Francois Lamprecht
										February 8th, 2021
										Ek haat dit om onseker te wees. Meeste van ons doen. Dis deel van die mens se rasionaliteit dat ons antwoorde wil hê. Ons wil dinge verstaan en die lewe moet voorspelbaar wees. Dis die deel van die me...  Read More 
									Ek bely - Francois Lamprecht
										February 15th, 2019
										Sondag kom lê ‘n groep jong gelowiges belydenis af. Dis altyd ‘n interessante reis om dop te hou. Een van die stappe wat hulle moet neem om in ons gemeente belydenis af te lê is ‘n oriëntasie geleenth...  Read More 
									