Posts with the tag “dieper”
Buy a donkey... - Charles James
April 11th, 2019
“Buy a donkey” – die manier om ‘n uitlander te help om “Baie dankie” uit te spreek.Vrydagaand 5 April. Die ouditorium se deure word om 18:15 oopgemaak en mense stroom die kergebou binne. Sommer gou is... Read More
GR Nuus - Maart 2019
March 20th, 2019
Belydenisaflegging en doopkategese: Dieper belewenisseKwaliteit belewenisse wat diepte verleen aan bedieninge in ‘n gemeente vra lidmate se tyd en toewyding. Die GR het dus goedkeuring verleen aan die... Read More
Bid gedurig - Rikus Hattingh
January 29th, 2019
Ek en ‘n vriend gesels in die week oor hoe maklik ons kan sê, ek sal vir jou bid. Die vraag wat dadelik by ons opkom is of ons dit regtig doen? Het dit nie maar net nog iets geword wat ons maar net sê... Read More
‘n DIEPER 2019- Charles James
January 14th, 2019
Ek hoop die meeste van julle kan ons reeks “Dieper Ritmes” van Augustus en September 2018 onthou! Na afloop van die reeks het vyf leiersgroepe (die Gemeente Raad, Jeugbedieingsleiers, Leiers uit die K... Read More