Posts with the tag “rikus-hattingh”

Elke wolk het 'n silwer randjie - Rikus Hattingh
October 16th, 2024
“Sleg, sleg, sleg, is die lewe!” – woorde wat ‘n persoon nou die dag in my kantoor gebruik.Dinge ruk handuit, alles val uitmekaar, almal is skelm, jy vertrou niks en niemand.So gaan dit as jy sukkel m...  Read More
by Zandra van Niekerk
Don't worry, be happy - Rikus Hattingh
September 10th, 2024
Elke oggend as ons skool toe ry dan luister ek en die kinders na “morning breakfast” met Shandor en Margaret op OFM. Vanoggend se “traffic treffer” daag Shandor ons almal uit om met ‘n beter gesindhei...  Read More
by Zandra van Niekerk
Het jy al gewonder? - Rikus Hattingh
August 12th, 2024
Het jy al gewonder?Het jy al gewonder of die Here 'n doel het met jou op aarde? Of hoekom jy ooit gebore is? En wat dit gekos het om jou nou, hier aan die lewe te kry? Ons dink so dikwels dat ons alma...  Read More
by Zandra van Niekerk
Fokus op dit wat regtig belangrik is - Rikus Hattingh
July 15th, 2024
Nee kyk… Ek is skoon moedeloos as ek op my sosiale media kyk. Elke tweede “post” wat opkom gaan daaroor dat ek net moet glo en alles gaan uitwerk soos dit moet. Herinner net weer vir God aan Sy beloft...  Read More
by Zandra van Niekerk
Groei - Rikus Hattingh
May 27th, 2024
GroeiGisteroggend in die kerk het daar net hierdie gevoel van dankbaarheid oor my gekom. Ek is so opgewonde oor die nuwe seisoen in Pellissier. Op die skerm in die kerk het die volgende woorde verskyn...  Read More
by Zandra van Niekerk
Alles word bepaal deur tyd en geleentheid - Rikus Hattingh
April 29th, 2024
Alles word bepaal deur tyd en geleentheidDie afgelope naweek wou die kinders speletjies speel en om een of ander rede speel on toe slangetjies en leertjies. Die doel van die speletjie is om eerste by ...  Read More
by Zandra van Niekerk
Sosiale Media - Rikus Hattingh - 5 September 2023
September 5th, 2023
Ek was nou besig om deur my sosiale media te kyk toe daar weer een van daai “posts” opkom wat my verskriklik irriteer. Ek deel graag ‘n paar met jou wat ek gereeld raak lees. Die ergste is dat ek die ...  Read More
by Francois Lamprecht
Kersfees begin met Jesus - Rikus Hattingh
November 22nd, 2022
Kersfees begin met JesusAs daar een ding is wat ons Suid-Afrikaners goed kan doen dan is dit eet. Veral met Kersfees kan ons nogal instop of hoe? Ek het gedink om hierdie week iets met julle te deel o...  Read More
by Francois Lamprecht