Hier is ek… Dit is die tema waarmee ons tans besig is in Pellissier - Rikus Hattingh
January 31st, 2024
In Pellissier wil ons ‘n verskil in ons gemeenskap maak, anders dam die stroom van Lewende Water op en bring dit nie hoop en lewe om ons en in die wêreld nie.Daar is min leerstellings in die teologie ... Read More