GR Nuus - Maart 2019
- Belydenisaflegging en doopkategese: Dieper belewenisse
- Belydenisaflegging
Ons uitdaging: om hierdie mooi en diep geleentheid werklik tot volle realiteit te bring vir jong gelowiges. Om ons daarmee te help het die GR ‘n besluit geneem dat applikante vir belydenisaflegging voortaan nie net beloftes gaan maak oor hul betrokkenheid nie, maar dat geleenthede geskep gaan word vir dieper meelewing. Vir die res van die jaar gaan jong gelowiges wat belydenis wil aflê eers betrokke moet wees in bedieningsgroepe vanaf Maart maand tot en met die einde van die jaar. Vanaf begin 2020 sal ons dan verwag dat lede vir 12 maande by ‘n bedieningsgroep betrokke is voordat hulle belydenis van geloof kan aflê. Op so ‘n manier sal ons as gemeente ons bes kan doen om te verseker dat lidmate deeglike blootstelling aan praktiese bediening het en dat hulle hul toewyding aan ‘n gemeente prakties uitleef voordat hulle beloftes daaroor aflê.
- Dieper doopkategese
- Deurkollektes: waarvoor gaan dit?
Dankie
Die GR bedank die leraars en die lidmate van NG Kerk Pellissier vir hul volgehoue bereidheid om ekstra myle van initatief, tyd, meelewing en befondsing saam te stap in ‘n steeds dieper wordende geloofsreis met God.
Posted in GR Nuusflitse
Tagged with belydenis, betrokke, dieper, doopkategese, deurkollektes, kollektes
Tagged with belydenis, betrokke, dieper, doopkategese, deurkollektes, kollektes
Related Posts
Recent
Archive
2021
2020
March
September
2019
January
March
April
July
August
November