Posts with the tag “kinders”

Januarie 2023
January 9th, 2023
Goeie môre.Ons is aan die begin van ‘n nuwe jaar en die meeste van ons sien uit vir dit wat voorlê. Mag 2023 ‘n jaar vir elkeen van ons wees waar ons opnuut bewus raak van God se teenwoordigheid by el...  Read More
by Francois Lamprecht
Banggat - Francois Lamprect
September 26th, 2022
Banggat. Dis wat ek is, ‘n banggat.Gisteroggend in die erediens sing ons saam met die kinders “kindertjies van Jesus het niks om voor bang te wees” en die woorde tref my soos ‘n emmer koue water.Wat?!...  Read More
by Francois Lamprecht
'n Voorbeeld - Charné Viljoen
March 1st, 2021
Een van die doop beloftes wat ouers/voogde maak, is: “Beloof jy om hierdie kind, van wie jy vader en moeder (of voog) is, in dié leer na dié beste van jou vermoë te onderrig en te laat onderrig?” Ons ...  Read More
by Francois Lamprecht
Ouers en kinders - Francois Lamprecht
September 16th, 2020
Jesus, dankie vir... so begin amper elke gebed wat my 4 jarige bid.Dis ter selfde tyd ‘n ontsettende geskenk en ‘n verskriklike ding om jou kind te hoor bid. Jy sien jou eie gebedslewe meer opreg as w...  Read More
by Francois Lamprecht
Deur kinder oë - Charné Viljoen
May 14th, 2020
Paulo Coelho het gesê: “A child can teach you three things: to be happy for no reason, to always be curious and to fight tirelessly for something”-           ‘n Kind se perspektief oor oom Koerouna.My...  Read More
by Francois Lamprecht
Lekker om te lewe - Charné Mathewson
April 2nd, 2019
Ek ry laasweek Sondag van die winkel af huis toe en sien vir Sarel en Thabo op die sypaadjie sit. Elkeen se fiets lê langs hom op die gras en elkeen het ‘n toebroodjie in die hand. Hulle lag en gesels...  Read More
by Francois Lamprecht