Posts with the tag “francois”

Trotse gesiggies - Francois Lamprecht
January 17th, 2023
Die trotse gesiggies darem. Almal opgedress in hulle beste nuwe rokkies en dasse, vol glimlagte op Facebook posts wat vertel hoe trots die gemeentes is op hierdie jongmense wat so in die Here glo.Ek h...  Read More
by Francois Lamprecht
Banggat - Francois Lamprect
September 26th, 2022
Banggat. Dis wat ek is, ‘n banggat.Gisteroggend in die erediens sing ons saam met die kinders “kindertjies van Jesus het niks om voor bang te wees” en die woorde tref my soos ‘n emmer koue water.Wat?!...  Read More
by Francois Lamprecht
Die man is honger sê hy - Francois Lamprecht
August 24th, 2022
Ek stap laas week by die slaghuis in op soek na ‘n stukkie biltong. Agter die toonbank help ‘n vriendelike jong man my. So deur die gesels kom hy agter dat ek ‘n predikant is en sy gesig helder op- ni...  Read More
by Francois Lamprecht
Ongemaklike Paasfees - Francois Lamprecht
April 11th, 2022
Ek hoop dis ‘n baie ongemaklike Paasnaweek...Ek staan vandag en bou Paasstasies in die kerk met die oog op Vrydag oggend se belewenis waar jy by die verskillende aspekte van Jesus se kruistog kan stil...  Read More
by Francois Lamprecht
My tyd loop uit - Francois Lamprecht
November 22nd, 2021
Hierdie tyd van die jaar is almal diep bewus van die tyd. Tyd om vakansie te beplan. Tyd om jaar-eind funksies te hou. Tyd om moeg te wees (behalwe as jy na ‘n black Friday sale toe gaan- dan het alma...  Read More
by Francois Lamprecht
Kerk toe! - Francois Lamprecht
November 12th, 2021
Honderde sit gister daar- oud en jonk in die oggenddienste- buite speel ‘n horde kinders op die spring kastele en sing van Jesus. Gisteraand is ‘n paar honderd hoërskool kinders in hul groepe aan die ...  Read More
by Francois Lamprecht
Koop jou kind se taak- Francois Lamprecht
September 13th, 2021
Koop jou kind se taakEk lees vandag van mense wat vir hulle kinders skool take koop. Ja, daar is mense wat geld maak daaruit om vir jou kind hul werkstuk te skryf. Jy koop dit. Jou kind sit haar of sy...  Read More
by Francois Lamprecht
God is groter... Francois Lamprecht
April 26th, 2021
Ek staan vanoggend en wag by die polisiestasie. Al weer is iets gesteel- verklarings, saaknommers, versekering – Suid- Afrika strikes again! Jy weet hoe gaan dit.Eintlik kan ek nie kla nie, die ou agt...  Read More
by Francois Lamprecht
Ouers en kinders - Francois Lamprecht
September 16th, 2020
Jesus, dankie vir... so begin amper elke gebed wat my 4 jarige bid.Dis ter selfde tyd ‘n ontsettende geskenk en ‘n verskriklike ding om jou kind te hoor bid. Jy sien jou eie gebedslewe meer opreg as w...  Read More
by Francois Lamprecht