Posts with the category “gr-nuusflitse”

GR Nuusflitse Februarie 2024
February 21st, 2024
Nuwe jaar . . . nuwe denke . . . Die Gemeenteraad van Pellissier Gemeente is vanjaar bevoorreg om saam met ons leraarspan en leiers opnuut te besin oor waartoe God ons gemeente roep. Paulus beskryf di...  Read More
by Zandra van Niekerk
GR-Nuusflits November 2023
November 16th, 2023
 Dankie-sê en -doen geleenthede vir elkeenDankie-sê hoef nooit op te hou nie en hier by Pellissier Gemeente hou ons beslis aan om dankie te sê! Hierdie keer gaan dit oor die twee dankie-sê geleenthede...  Read More
by Francois Lamprecht
Gemeenteraadsnuus April 2023
April 18th, 2023
GR Nuusflits April 2023Die kollig op leierskapontwikkeling in ons gemeenteEen van ons gemeente se waardes is om mekaar aan te moedig en te help sodat ons radikaal gehoorsame volgelinge van Jesus kan w...  Read More
by Francois Lamprecht
Gemeenteraad Nuusbrief 12 Oktober 2022
October 12th, 2022
GR Nuusflits Oktober 2022Spreuke: Die Waarde van WysheidDie Gemeenteraad nooi jou uit om eerskomende Sondag, 16 Oktober, deel te word van ons nuwe reeks, “Die Waarde van Wysheid”. Hierdie reeks onders...  Read More
by Francois Lamprecht
Pellissier Gemeente en Korona
March 17th, 2020
Pellissier Gemeente en Korona virusLiewe vriende, die feit is dat die virus reeds besig is om in Suid-Afrika te versprei (teen die tyd wat hierdie brief geskryf is, was daar reeds meer as 60 gevalle v...  Read More
by Francois Lamprecht
GR (Gemeenteraad) Nuusflitse - Julie 2019
July 12th, 2019
Baie dankie!Die GR wil baie dankie sê vir elkeen wat betrokke was by die Familiefees, die Paasfees, Pinkster-dienste en die Vrystaat Kunstefees. Dit was wonderlike geleenthede wat elke keer baie goeie...  Read More
by Francois Lamprecht
GR Nuus - Mei 2019
May 14th, 2019
Ons eie boorgatwater op pad!Die boorgat is geboor en ons het water gekry van so 500l per uur. Die maatskappy wat geboor het, het ons nie geld gevra om te boor nie. Ons moes net die diesel betaal. Hull...  Read More
by Francois Lamprecht
GR Nuus - Maart 2019
March 20th, 2019
Belydenisaflegging en doopkategese: Dieper belewenisseKwaliteit belewenisse wat diepte verleen aan bedieninge in ‘n gemeente vra lidmate se tyd en toewyding. Die GR het dus goedkeuring verleen aan die...  Read More
by Francois Lamprecht
'n Groter Ingangsportaal
January 11th, 2019
Gasvryheid is ‘n essensiële deel van kerk wees en daarom wil ons graag as gemeente meer geleentheid skep om saam te kuier. Ons by NG Gemeente Pellissier het nou die kans om gesellige samesyn op ‘n Son...  Read More
by Francois Lamprecht