Pellissier Studente: 

Deel die lewe saam met ander volgelinge van Jesus.
Dis 'n plek waar studente eerlik en reguit kan praat oor die uitdagings wat lewe na skool jou kant toe gooi. En eerlik kan praat oor God, die Bybel en wat dit is om 'n Christen te wees as jong volwassene.
Om deel te raak daarvan kontak Nelmari Snyman - 072 748 3390
of vul net hierdie maklike vorm in hieronder.