Posts with the category “leraars-gesels”

Black Lives Matter? - Charles James
July 28th, 2020
Naas COVID-19 is Black Lives Matter (BLM) nou op die meeste mense se lippe. Sport persone is veral in die kollig rondom hulle reaksie op hierdie wêreldwye beweging. Op sosiale media is die rassespanni...  Read More
by Francois Lamprecht
Verandering - Deon Langenhoven
July 23rd, 2020
Die konstantheid van verandering…..Ek hoor in verlede week dat ons bekende en “geliefde’ Volksblad nie meer gedruk gaan word nie, maar net elektronies versprei sal word.Dit is asof dit ‘n tikkie harts...  Read More
by Francois Lamprecht
Deurmekaar - Rikus Hattingh
July 23rd, 2020
“Sjoe maar dinge is deurmekaar”… “Wie sou ooit kon dink?”.. Dis nogal woorde wat ek die laaste tyd baie hoor. Die ergste is, die woorde is waar. Die laaste 3 maande was seker die deurmekaarste tyd in ...  Read More
by Francois Lamprecht
Nie my Jesus nie...
June 15th, 2020
Daai is nie my Jesus nie...“Ag, dit maak nie saak in watter kerk jy is nie- Jesus is mos daar”. Het jy dit al gehoor? Of dit al self gesê? “Dit maak nie saak na watter kerk toe my kind gaan nie, solan...  Read More
by Francois Lamprecht
Nuwe Energie! - Deon Langenhoven
June 1st, 2020
Hoe voel jy na twee maande van “lock-down”?Is jou lewenskrag dalk minder as wat jy graag wil hê dit moet wees?Ek lees in 2 Timotheus 4 vers 17 oor die naweek die volgende: “Maar die Here het my nie al...  Read More
by Francois Lamprecht
Deur kinder oë - Charné Viljoen
May 14th, 2020
Paulo Coelho het gesê: “A child can teach you three things: to be happy for no reason, to always be curious and to fight tirelessly for something”-           ‘n Kind se perspektief oor oom Koerouna.My...  Read More
by Francois Lamprecht
Stilte - Charné Viljoen
April 16th, 2020
Ek raak vanoggend stil. Iets wat ek vir ‘n lang tyd nie reggekry het nie en selfs af en toe steeds daarmee sukkel. My stil-word lyk dalk anders as joune: ek is lief daarvoor om in die tuin te gaan sit...  Read More
by Francois Lamprecht
Kerk Aanlyn? - Francois Lamprecht
March 23rd, 2020
Sondag oggend was so effe meer as 1000 mense deel gewees van ons lewendige beeldsending (livestream) van die oggenddiens. Wie sou ‘n maand terug kon dink dat dit nodig sou wees om ons kerk te sluit?Ma...  Read More
by Francois Lamprecht
Staan op en loop - Charné Viljoen
March 3rd, 2020
“Staan op!  Neem jou slaapmat en loop.” Dit is die woorde waarmee die Wêreldbiddag vir Vroue hierdie jaar mee ingelei word.  Jaarliks word daar op ‘n ander land se vroue gefokus en hierdie jaar is die...  Read More
by Francois Lamprecht
God, geld en gee
February 27th, 2020
God en geld.Ons praat elke dag oor geld. By die werk. By die huis. By vriende. Ons lees daaroor, luister daarna en bly op hoogte met die nuutste nuus daaroor.Maar dan kom ons kerk toe...Ewe skielik is...  Read More
by Francois Lamprecht
Bid vir mekaar - Charles James
February 17th, 2020
Iemand maak die volgende opmerking teenoor my: “Gebed kan so "mediocre" wees dat ons uiteindelik niks regtig verwag nie...” en hy lees toe die volgende woorde vir my:“I had access to the Creator and S...  Read More
by Francois Lamprecht
Mekaar - Rikus Hattingh
February 11th, 2020
Ons as Gemeente is nou in ‘n seisoen van “dieper”. As deel van ons “dieper” reis het ons verskillende ritmes ontwikkel.Tans is ons besig met die “community” ritme (bord/mes en vurk). As deel van die r...  Read More
by Francois Lamprecht
Tattoos - Charles James
November 14th, 2019
Sondag het my kollega Rikus gesels oor oordeel. Oor hoe ons so maklik ander mense kan oordeel en beoordeel sonder dat ons hulle werklik ken. “Moet nooit iemand oordeel voordat jy nie ‘n myl in sy skoe...  Read More
by Francois Lamprecht
Ek kyk op - Rikus Hattingh
October 28th, 2019
Toe ek vanoggend wakker word is my gemoed nie so lekker soos wat dit moet wees nie. Dit is baie droog buite. My gedagtes gaan na die boere toe in die Karoo. My hart hart bloei vir hulle. Hulle het nik...  Read More
by Francois Lamprecht
#Im Staying - Charles James
October 8th, 2019
Meer as 500 000 lede – en dit in ‘n maand se tyd! ‘n Facebook blad wat in ‘n tyd van wanhoop weer hoop bring! Postiewe verhale van goeie rasseverhoudings, van mense wat vir mekaar omgee, van opbouende...  Read More
by Francois Lamprecht
n Nuwe seisoen - Charné Viljoen
October 1st, 2019
Ons begin hierdie kwartaal met n seisoen van dankbaarheid. Ons is dankbaar vir die fisiese winter wat verby is, maar dalk beleef jy nog n winter seisoen in jou lewe. God kom stel ons gerus deur die sk...  Read More
by Francois Lamprecht
Maklike antwoorde - Francois Lamprecht
September 9th, 2019
My mond het letterlik oopgehang. Ek kon nie glo wat ek hoor nie. Haar ouma is dood omdat die mense in die NG Kerk nie reg gebid het vir haar nie!Dis nou al meer as 15 jaar terug toe ek dit gehoor het ...  Read More
by Francois Lamprecht
Die leë stoel - Rikus Hattingh
September 4th, 2019
Verlede week soek ek iets in my motorhuis (kyk nou die mooi Afrikaans). Terwyl ek so soek kom ek af op ‘n stoel wat ek daar gebêre het. Hoekom weet ek nie, maar ek begin dink aan die stoel se geskiede...  Read More
by Francois Lamprecht
Lente is in die lug- Charné Mathewson
August 28th, 2019
Soos ons deur die lewe gaan, is daar verskillende fases in ‘n mens se lewe. Somer is wanneer dit goed gaan, wanneer ons liefde en vreugde in ons lewens ervaar. Herfs is wanneer moeilike tye vir ons wi...  Read More
by Francois Lamprecht
Dramaties?... Nee, die is my familie!! - Charné Mathewson
August 14th, 2019
Ek en my gesin sit soms vas. Ons het redenasies oor hoe ons glo dinge gedoen moet word en hoe om dit nie te doen nie. Daar is soms drama tonele wat afspeel van ‘n sussie wat oordramaties is wanneer ek...  Read More
by Francois Lamprecht
Glimlag- Rikus Hattingh
August 1st, 2019
Ek het lanklaas in my lewe so koud gekry soos die week wat verby is. Alhoewel ek vir 8 jaar op Bethlehem gebly het, is hierdie ‘n anderste tipe koue. Verlede Sondag het ek op Ficksburg gepreek en daar...  Read More
by Francois Lamprecht
Zinzi Madela skel wittes...
July 16th, 2019
Wit Suid-Afrikaners is “gronddiewe” en “apartheidsapologete” wat net soos ongenooide gaste... weier om te loop”, het Suid-Afrika se ambassadeur in Denemarke, Zinzi Mandela, in ‘n uitbarsting op die so...  Read More
by Francois Lamprecht
Yskoue fees, Vuurwarm harte - Charné Mathewson
July 10th, 2019
Die afgelope week was daar ‘n atmosfeer van feestelikheid in die yskoue Bloemfontein. Waar jy kom, het jy mense hoor gons oor die kunstefees en of hulle bereid was om in die koue steeds in die lane te...  Read More
by Francois Lamprecht
Lewe na Pinkster- Rikus Hattingh
May 30th, 2019
Wat ‘n ongelooflike week was dit nie verlede week nie… Ons het so lekker saam met Tom Smith gekuier. Ons geestelike tenks voel sommer weer vol na so ‘n week. Dankie ook aan Charné en haar span wat die...  Read More
by Francois Lamprecht
NG Kerk in die nuus - Charles James
May 14th, 2019
Die NG Kerk in die nuus vir al die verkeerde redes... Die NG dominee wat nie glo in die kinderdoop nie, die NG dominee wat betrokke is by intergeloof initiatiewe, die grootste NG Gemeente in die land ...  Read More
by Francois Lamprecht
Sien jy vir Jesus raak? - Deon Langenhoven
April 29th, 2019
Toe Jesus aan Sy moeder verskyn na Sy kruisiging herken sy Hom aanvanklik glad nie, selfs terwyl sy met Hom gesels.Haar pyn en seer het haar heeltemal verblind. Op ‘n stadium noem Jesus haar op haar n...  Read More
by Francois Lamprecht
Tetelestai - dit is Volbring... - Rikus Hattingh
April 24th, 2019
Die afgelope naweek was dit Paasnaweek. Vir baie mense dalk net nog ‘n lang naweek. Vir ons as gelowiges is dit veronderstel om die belangrikste naweek op ons kalender te wees. Hier by ons het ons die...  Read More
by Francois Lamprecht
As jy ly... ly ordentlik. - Francois Lamprecht
April 15th, 2019
Israel Folau...die media gons. Hy word hoog aangeprys uit gelowige kringe omdat hy opstaan vir wat hy glo. Ek moet sê dit vat baie guts om bereid te wees om jou rugby loopbaan op te gee vir ‘n uitlati...  Read More
by Francois Lamprecht
Buy a donkey... - Charles James
April 11th, 2019
“Buy a donkey” – die manier om ‘n uitlander te help om “Baie dankie” uit te spreek.Vrydagaand 5 April. Die ouditorium se deure word om 18:15 oopgemaak en mense stroom die kergebou binne. Sommer gou is...  Read More
by Francois Lamprecht
Lekker om te lewe - Charné Mathewson
April 2nd, 2019
Ek ry laasweek Sondag van die winkel af huis toe en sien vir Sarel en Thabo op die sypaadjie sit. Elkeen se fiets lê langs hom op die gras en elkeen het ‘n toebroodjie in die hand. Hulle lag en gesels...  Read More
by Francois Lamprecht
Lydenstyd - Rikus Hattingh
March 4th, 2019
Wat is Lydenstyd?Lydenstyd is ‘n seisoen van 46 dae waarin die kerk die lyding van Christus bedink en daarop reageer in voorbereiding op die Paasfees. Dis ‘n tyd van die jaar waarin mens maar bietjie ...  Read More
by Francois Lamprecht
Ek bely - Francois Lamprecht
February 15th, 2019
Sondag kom lê ‘n groep jong gelowiges belydenis af. Dis altyd ‘n interessante reis om dop te hou. Een van die stappe wat hulle moet neem om in ons gemeente belydenis af te lê is ‘n oriëntasie geleenth...  Read More
by Francois Lamprecht
Opsie B- Deon Langenhoven
February 5th, 2019
Hoe ondersteun ek ‘n vriend/in wat ‘n geliefde aan die dood afgestaan het?Ek lees tans ‘n boek met die naam “Option B”. Ek het dit begin lees nadat Aletta oorlede is gedurende Desember.Die naam verwys...  Read More
by Francois Lamprecht
Bid gedurig - Rikus Hattingh
January 29th, 2019
Ek en ‘n vriend gesels in die week oor hoe maklik ons kan sê, ek sal vir jou bid. Die vraag wat dadelik by ons opkom is of ons dit regtig doen? Het dit nie maar net nog iets geword wat ons maar net sê...  Read More
by Francois Lamprecht
Wêreld wat gaan aan met jou?- Charné Mathewson
January 21st, 2019
“Wêreld wat gaan aan met jou? My vader sal jou anders onthou! Sal jy nog hier wees vir…?”-Reisiger, RefentseUit oudergewoonte scroll ek deur my Facebook opsoek na iets interessant, maar eintlik net om...  Read More
by Francois Lamprecht
‘n DIEPER 2019- Charles James
January 14th, 2019
Ek hoop die meeste van julle kan ons reeks “Dieper Ritmes” van Augustus en September 2018 onthou! Na afloop van die reeks het vyf leiersgroepe (die Gemeente Raad, Jeugbedieingsleiers, Leiers uit die K...  Read More
by Francois Lamprecht
Wat erf jou kind?
January 8th, 2019
Wat erf jou kind? Wat erf jou kind?Van al die dinge wat jy vir haar/hom/hulle agterlaat- wat is die belangrikste?Ek lees die vakansie ‘n boek en die volgende woorde tref my soos koue water: “Die ernst...  Read More
by Francois Lamprecht