Posts with the tag “lydenstyd”

Liefde - Deon Langenhoven
March 16th, 2023
“Liefde” is ons tema gedurende die Lydenstyd. Jesus se liefde laat ons anders dink, praat en leef.Om dit vir my en jou moontlik te maak om anders te leef soos Jesus, is dit belangrik om in hierdie tyd...  Read More
by Francois Lamprecht
Ongemaklike Paasfees - Francois Lamprecht
April 11th, 2022
Ek hoop dis ‘n baie ongemaklike Paasnaweek...Ek staan vandag en bou Paasstasies in die kerk met die oog op Vrydag oggend se belewenis waar jy by die verskillende aspekte van Jesus se kruistog kan stil...  Read More
by Francois Lamprecht
Kind van God - Charné Viljoen
April 5th, 2022
Ek kyk oor die naweek TikTok video’s en ek sien hoe ‘n vrou haarself klassifiseer as ‘n kind van God en nie ‘n Christen nie, want “Christene” is skynheilig en slegte mense so daarom kies sy eerder die...  Read More
by Francois Lamprecht
Vrede te midde van oorlog - Deon Langenhoven
March 14th, 2022
In hierdie tyd is ons almal baie bewus van die oorlog in die Oekraïne. Ons harte gaan uit na die mense in die Oekraïne en die uiters moeilike omstandighede waarin onskuldige mense, selfs ook vroue en ...  Read More
by Francois Lamprecht
Lydenstyd 2022 - Rikus Hattingh
March 7th, 2022
Ek het gedink om hierdie week sommer weer met julle te deel waaroor lydenstyd gaan en hoe dit in die kerklike jaar inpas en hoe ons dit vier.Lydenstyd is ‘n seisoen in die kerkjaar waarin ons die lydi...  Read More
by Francois Lamprecht
Lydenstyd - Rikus Hattingh
March 4th, 2019
Wat is Lydenstyd?Lydenstyd is ‘n seisoen van 46 dae waarin die kerk die lyding van Christus bedink en daarop reageer in voorbereiding op die Paasfees. Dis ‘n tyd van die jaar waarin mens maar bietjie ...  Read More
by Francois Lamprecht