Posts with the tag “rikus”

Skep moed - Rikus Hattingh
February 27th, 2024
Skep moed!Ek lees vanoggend hierdie woorde in Sagaria 8 raak: “So sê die Here die Almagtige: Skep moed!” (Sag 8:9) Ek wonder toe sommer: Waarvoor het jy vandag moed nodig? Waarvoor het jy groter uitho...  Read More
by Zandra van Niekerk
Hier is ek… Dit is die tema waarmee ons tans besig is in Pellissier - Rikus Hattingh
January 31st, 2024
In Pellissier wil ons ‘n verskil in ons gemeenskap maak, anders dam die stroom van Lewende Water op en bring dit nie hoop en lewe om ons en in die wêreld nie.Daar is min leerstellings in die teologie ...  Read More
by Zandra van Niekerk
Mense is deurentyd op soek na die betekenis van God se aksies - Rikus Hattingh
November 21st, 2023
"Net so min as wat jy kan verstaan hoe gees en liggaam by mekaar uitkom in die skoot van 'n swanger vrou, net so min kan jy die werk van God verstaan. Hy doen dit alles." (Pred 11:5)Ai, is ons nie maa...  Read More
by Zandra van Niekerk
"Voeteweek" - Rikus Hattingh
September 6th, 2022
Die laaste 2 weke was vir my ‘n besonderse tyd. Op Sondag 21 Augustus het ons Voeteweek afgeskop. Deur die week het klomp mense verskillende instansies in en om Bloemfontein besoek. Die mooiste storie...  Read More
by Francois Lamprecht
Lydenstyd 2022 - Rikus Hattingh
March 7th, 2022
Ek het gedink om hierdie week sommer weer met julle te deel waaroor lydenstyd gaan en hoe dit in die kerklike jaar inpas en hoe ons dit vier.Lydenstyd is ‘n seisoen in die kerkjaar waarin ons die lydi...  Read More
by Francois Lamprecht
Gewoon Christen - Rikus Hattingh
November 12th, 2021
Uiteindelik. Ons kan weer kerk hou met klomp mense in die kerk. Almal is so opgewonde om by die kerk te wees. Dit is heerlik en die atmosfeer is elektries. Dis so lekker om weer ‘n kerk vol mense te h...  Read More
by Francois Lamprecht
Tydelik - Rikus Hattingh
February 15th, 2021
Ek vermoed jy is dalk ook waar ek is. Ek maak nie meer te veel planne vir môre en oormôre nie. Alles kan letterlik in ‘n dag verander. Ek het dit eerstehands aan my eie lyf gevoel. So 3 weke terug het...  Read More
by Francois Lamprecht
Dankbaar - Rikus Hattingh
November 8th, 2020
Ek voel bietjie negatief… maar..Die afgelope paar weke se nuusgebeure het waarskynlik ons almal 'n bietjie negatief gemaak, tot so 'n mate dat ek besef het dat ek my vreugde stukkie vir stukkie verloo...  Read More
by Francois Lamprecht
Wat is in jou tas - Rikus Hattingh
September 16th, 2020
Ons het gister begin met ons reis deur die 10 gebooie. Die inleiding het gegaan oor die gedagte van “vry” wees..Toe die president die grense oopmaak dat ons sonder beperkings kan reis, was dit vir my ...  Read More
by Francois Lamprecht
Deurmekaar - Rikus Hattingh
July 23rd, 2020
“Sjoe maar dinge is deurmekaar”… “Wie sou ooit kon dink?”.. Dis nogal woorde wat ek die laaste tyd baie hoor. Die ergste is, die woorde is waar. Die laaste 3 maande was seker die deurmekaarste tyd in ...  Read More
by Francois Lamprecht
Mekaar - Rikus Hattingh
February 11th, 2020
Ons as Gemeente is nou in ‘n seisoen van “dieper”. As deel van ons “dieper” reis het ons verskillende ritmes ontwikkel.Tans is ons besig met die “community” ritme (bord/mes en vurk). As deel van die r...  Read More
by Francois Lamprecht
Ek kyk op - Rikus Hattingh
October 28th, 2019
Toe ek vanoggend wakker word is my gemoed nie so lekker soos wat dit moet wees nie. Dit is baie droog buite. My gedagtes gaan na die boere toe in die Karoo. My hart hart bloei vir hulle. Hulle het nik...  Read More
by Francois Lamprecht
Die leë stoel - Rikus Hattingh
September 4th, 2019
Verlede week soek ek iets in my motorhuis (kyk nou die mooi Afrikaans). Terwyl ek so soek kom ek af op ‘n stoel wat ek daar gebêre het. Hoekom weet ek nie, maar ek begin dink aan die stoel se geskiede...  Read More
by Francois Lamprecht
Glimlag- Rikus Hattingh
August 1st, 2019
Ek het lanklaas in my lewe so koud gekry soos die week wat verby is. Alhoewel ek vir 8 jaar op Bethlehem gebly het, is hierdie ‘n anderste tipe koue. Verlede Sondag het ek op Ficksburg gepreek en daar...  Read More
by Francois Lamprecht
Lewe na Pinkster- Rikus Hattingh
May 30th, 2019
Wat ‘n ongelooflike week was dit nie verlede week nie… Ons het so lekker saam met Tom Smith gekuier. Ons geestelike tenks voel sommer weer vol na so ‘n week. Dankie ook aan Charné en haar span wat die...  Read More
by Francois Lamprecht