PAASFEES 2020

Paasfees 2020 is inderdaad uniek. Ons vind hierdie jaar nuwe maniere van kerk wees en nuwe maniere van Paasfees vier. Jy kan hier al ons inligting en geleenthede rakende Paasdienste, stasies, meditasies en ons digitale Nagmaal vind.

Dokumente

Kliek op die skakels om die relevante dokumente af te laai.