Oop harte en hande ....
October 21st, 2022
LERAARS GESELS – Oop harte en hande...Oktober tot Desember staan in Pellissier Gemeente bekend as “Seisoen van dankbaarheid”. Dit is in hierdie tyd waar lidmate versoek word om bo en behalwe hulle nor...  Read More
Gemeenteraad Nuusbrief 12 Oktober 2022
October 12th, 2022
GR Nuusflits Oktober 2022Spreuke: Die Waarde van WysheidDie Gemeenteraad nooi jou uit om eerskomende Sondag, 16 Oktober, deel te word van ons nuwe reeks, “Die Waarde van Wysheid”. Hierdie reeks onders...  Read More
Banggat - Francois Lamprect
September 26th, 2022
Banggat. Dis wat ek is, ‘n banggat.Gisteroggend in die erediens sing ons saam met die kinders “kindertjies van Jesus het niks om voor bang te wees” en die woorde tref my soos ‘n emmer koue water.Wat?!...  Read More
'n Lekker opwindende vierde kwartaal - Charné Viljoen
September 21st, 2022
Ons is so te sê aan die einde van die derde kwartaal en ek besef met skok hoe vinnig die jaar verby is en hoe graag ek nog soveel goed in die jaar wou aanpak.  In my gedagtes is die vierde kwartaal ne...  Read More
Koppies - Deon Langenhoven
September 13th, 2022
Koppies….Ek klim gereeld teen ‘n koppie uit wat naby my huis is. Bo-op die koppie is daar ‘n  groot klip waar ek partykeer sommer net sit en stil raak.Terwyl ek in die week so in die rigting van die k...  Read More
"Voeteweek" - Rikus Hattingh
September 6th, 2022
Die laaste 2 weke was vir my ‘n besonderse tyd. Op Sondag 21 Augustus het ons Voeteweek afgeskop. Deur die week het klomp mense verskillende instansies in en om Bloemfontein besoek. Die mooiste storie...  Read More
“Pellissier Shop Day” - Charles James
August 29th, 2022
Dis Saterdag 27 Augustus – reeds voor 07:00 is daar is groot gewoel op die kerkterrein. Ongeveer 100 lidmate met swart T-hemde (voorop is “Pellissier Shop” gedruk en agterop “We serve the community”) ...  Read More
Die man is honger sê hy - Francois Lamprecht
August 24th, 2022
Ek stap laas week by die slaghuis in op soek na ‘n stukkie biltong. Agter die toonbank help ‘n vriendelike jong man my. So deur die gesels kom hy agter dat ek ‘n predikant is en sy gesig helder op- ni...  Read More
Laat God jou vernuwe - Charné Viljoen
August 15th, 2022
Ons staan hierdie week stil by Romeine 12:3-8 as deel van ons r12 reek waarmee ons tans besig is. Vers 3 sê: “Namens Hom wat my in sy genade tot sy apostel gemaak het, sê ek aan elkeen van julle dat j...  Read More
Die graf... - Charles James
April 20th, 2022
Verlede week het Francois sy Leraars Gesels met die volgende woorde begin – “Ek hoop dit is ’n baie ongemaklike Paasnaweek..."Ek deel vanmôre ’n stukkie van eie ongemak. Ek self vind dit dikwels moeil...  Read More
Ongemaklike Paasfees - Francois Lamprecht
April 11th, 2022
Ek hoop dis ‘n baie ongemaklike Paasnaweek...Ek staan vandag en bou Paasstasies in die kerk met die oog op Vrydag oggend se belewenis waar jy by die verskillende aspekte van Jesus se kruistog kan stil...  Read More
Kind van God - Charné Viljoen
April 5th, 2022
Ek kyk oor die naweek TikTok video’s en ek sien hoe ‘n vrou haarself klassifiseer as ‘n kind van God en nie ‘n Christen nie, want “Christene” is skynheilig en slegte mense so daarom kies sy eerder die...  Read More
   NewerOlder