

Daaglikse Ritme
'n Ritme vir vandag.
Burgerskap 4
Burgerskap 3
Burgerskap 2
Burgerskap 1
Vars water
Mar 11, 2019 • Lees: 2 Kor. 1: 21-22 God self het ons saam met julle op hierdie vaste grond gevestig: op Christus. God het ons vir Hom afgesonder, ons as sy eiendom beseĆ«l en die Heilige Gees in ons harte gegee as waarborg van wat ons nog sal ontvang.