Burgerskap 4

Ons gee graag vir mekaar geskenke om ons liefde en waardering vir mekaar te wys. Die skrywer van die Psalm vra die vraag: Hoe kan ek die Here vergoed vir sy weldade aan my? Wat sal ons op hierdie vraag antwoord?
Hier is 3 dinge wat ons kan doen:
1.Ons kan die Here onvoorwaardelik liefhe.. (Matt 22:37)
2.Ons kan Hom gehoorsaam.. (Joh 14:15)
3.Ons kan Hom volkome vertrou.. (Hebr 11:6)..