GR Nuus - Maart 2019
March 20th, 2019
Belydenisaflegging en doopkategese: Dieper belewenisseKwaliteit belewenisse wat diepte verleen aan bedieninge in ‘n gemeente vra lidmate se tyd en toewyding. Die GR het dus goedkeuring verleen aan die...  Read More
Pellissier gemeente- Hofuitspraak en selfde geslag verhoudings.
March 14th, 2019
Die volgende persverklaring is deur die Moderamen van die Vrystaatse Sinode insake Hofuitspraak oor selfdegeslagverhoudings uitgereik:“Die Hof het op Vrydag 8 Maart 2019, die Algemene Sinode 2016 se b...  Read More
Lydenstyd - Rikus Hattingh
March 4th, 2019
Wat is Lydenstyd?Lydenstyd is ‘n seisoen van 46 dae waarin die kerk die lyding van Christus bedink en daarop reageer in voorbereiding op die Paasfees. Dis ‘n tyd van die jaar waarin mens maar bietjie ...  Read More
Ek bely - Francois Lamprecht
February 15th, 2019
Sondag kom lê ‘n groep jong gelowiges belydenis af. Dis altyd ‘n interessante reis om dop te hou. Een van die stappe wat hulle moet neem om in ons gemeente belydenis af te lê is ‘n oriëntasie geleenth...  Read More
Opsie B- Deon Langenhoven
February 5th, 2019
Hoe ondersteun ek ‘n vriend/in wat ‘n geliefde aan die dood afgestaan het?Ek lees tans ‘n boek met die naam “Option B”. Ek het dit begin lees nadat Aletta oorlede is gedurende Desember.Die naam verwys...  Read More
Bid gedurig - Rikus Hattingh
January 29th, 2019
Ek en ‘n vriend gesels in die week oor hoe maklik ons kan sê, ek sal vir jou bid. Die vraag wat dadelik by ons opkom is of ons dit regtig doen? Het dit nie maar net nog iets geword wat ons maar net sê...  Read More
Wêreld wat gaan aan met jou?- Charné Mathewson
January 21st, 2019
“Wêreld wat gaan aan met jou? My vader sal jou anders onthou! Sal jy nog hier wees vir…?”-Reisiger, RefentseUit oudergewoonte scroll ek deur my Facebook opsoek na iets interessant, maar eintlik net om...  Read More
‘n DIEPER 2019- Charles James
January 14th, 2019
Ek hoop die meeste van julle kan ons reeks “Dieper Ritmes” van Augustus en September 2018 onthou! Na afloop van die reeks het vyf leiersgroepe (die Gemeente Raad, Jeugbedieingsleiers, Leiers uit die K...  Read More
'n Groter Ingangsportaal
January 11th, 2019
Gasvryheid is ‘n essensiële deel van kerk wees en daarom wil ons graag as gemeente meer geleentheid skep om saam te kuier. Ons by NG Gemeente Pellissier het nou die kans om gesellige samesyn op ‘n Son...  Read More
Wat erf jou kind?
January 8th, 2019
Wat erf jou kind? Wat erf jou kind?Van al die dinge wat jy vir haar/hom/hulle agterlaat- wat is die belangrikste?Ek lees die vakansie ‘n boek en die volgende woorde tref my soos koue water: “Die ernst...  Read More
   Newer