Onseker - Francois Lamprecht
February 8th, 2021
Ek haat dit om onseker te wees. Meeste van ons doen. Dis deel van die mens se rasionaliteit dat ons antwoorde wil hê. Ons wil dinge verstaan en die lewe moet voorspelbaar wees. Dis die deel van die me... Read More
Pellissier Community - Engelse diens
February 1st, 2021
Nuwe Engelse bediening2020 was ’n vreemde jaar! ’n Jaar van uitdagings maar ook ’n jaar van wonderlike geleenthede! Een so ’n geleentheid is die moontlik maak van ’n digitale Engelse bediening. Vanaf ... Read More
Jeug Inskrywings - Charné Viljoen
January 29th, 2021
Hallo aan al ons Pellissier Kinders en ouers!Dit is 2021 en ons sien verskriklik baie uit na die jaar wat voorlê! Ons is nie 100% seker oor hoe hierdie jaar gaan lyk en wanneer ons julle weer gaan sie... Read More
Gesonde ek - Charles James
January 11th, 2021
2020 was ’n vreemde jaar! En 2021 lê voor ons. Wat dit alles vir ons inhou, weet ons nie! Ons as kollegas en Gemeente Raad is terdeë bewus dat baie van ons lidmate onder groot emosionele en finansiële... Read More
Pellissier gee om - Charles James
November 9th, 2020
2020 is ’n vreemde jaar! Dit is onder andere ’n jaar waar ons opnuut besef hoe afhanklik ons van God is. Ons word herinner dat ons leefwêreld en self-opgelegde sekerhede in ’n oogwink kan verander! Di... Read More
Dankbaar - Rikus Hattingh
November 8th, 2020
Ek voel bietjie negatief… maar..Die afgelope paar weke se nuusgebeure het waarskynlik ons almal 'n bietjie negatief gemaak, tot so 'n mate dat ek besef het dat ek my vreugde stukkie vir stukkie verloo... Read More
Geregtigheid - Charné Viljoen
November 8th, 2020
As jy my ken sal jy weet dat ek lief vir kinders is. Ek het al so baie by kinders geleer waaroor die lewe gaan deur hulle opregtheid, eerlikheid en geloof. Hulle sien die mooi en klein goedjies raak, ... Read More
Ouers en kinders - Francois Lamprecht
September 16th, 2020
Jesus, dankie vir... so begin amper elke gebed wat my 4 jarige bid.Dis ter selfde tyd ‘n ontsettende geskenk en ‘n verskriklike ding om jou kind te hoor bid. Jy sien jou eie gebedslewe meer opreg as w... Read More
Wat Covid my leer - Adrie Els
September 16th, 2020
Is dat ons nie ons feilbaarheid as mense kan keer.Van ‘n land wat saam treur –op wag na hierdie cure-Is ons coping meganism om die gek te skeur:Ja, van rou eiers sluk en pynappelpryse wat styg.Van elb... Read More
Wat is in jou tas - Rikus Hattingh
September 16th, 2020
Ons het gister begin met ons reis deur die 10 gebooie. Die inleiding het gegaan oor die gedagte van “vry” wees..Toe die president die grense oopmaak dat ons sonder beperkings kan reis, was dit vir my ... Read More
Black Lives Matter? - Charles James
July 28th, 2020
Naas COVID-19 is Black Lives Matter (BLM) nou op die meeste mense se lippe. Sport persone is veral in die kollig rondom hulle reaksie op hierdie wêreldwye beweging. Op sosiale media is die rassespanni... Read More
Verandering - Deon Langenhoven
July 23rd, 2020
Die konstantheid van verandering…..Ek hoor in verlede week dat ons bekende en “geliefde’ Volksblad nie meer gedruk gaan word nie, maar net elektronies versprei sal word.Dit is asof dit ‘n tikkie harts... Read More