Pellissier          
Skiet kompetisie   

Saterdag, 23 Oktober, hou ons Pellissier skiet kompetisie! 'n Heerlike dag van familie pret, eetgoed, groot skote en selfs pryse!
Om meer inligting oor die dag te kry, om in te skryf of om 'n borg te word, voltooi die vorm hieronder en ons sal jou kontak.