Pannekoek/Kerrie-en-rys

bestel hier

Jy kan hier 'n bestelling plaas vir jou pannekoek of kerrie en rys- LEES ASB NET EERS DIE BELANGRIKE INLIGTING EN VUL DAN DIE BESTELLINGSVORM IN.
4 JULIE 2020 by die OK sentrum in Pellissier vanaf 08:00 – 13:00
  • Vul by elke produk waarvan jy wil koop die hoeveelheid in wat jy wil hê.

  • Ongelukkig kan ons nie kontant aanvaar nie en moet jy dus jou gelde via die internet/app/zapper/snapscan inbetaal 
OF kom betaal kontant by die Kerkkantoor tussen 08:30 en 12:30.

Bankbesonderhede:  NG Gemeente Pellissier ; ABSA Brandwag ; Rekno.:  1570580384;
Meld asb. verwysing : Naam/Van/Kerrie&Rys

Om te voldoen aan die Covid-19 riglyne,  sal ons jou per sms laat weet in watter tydgleuf jou jou produkte kan kom afhaal.  
Bring asb. jou betalingsbewys saam.