Ongemaklike Paasfees - Francois Lamprecht
April 11th, 2022
Ek hoop dis ‘n baie ongemaklike Paasnaweek...Ek staan vandag en bou Paasstasies in die kerk met die oog op Vrydag oggend se belewenis waar jy by die verskillende aspekte van Jesus se kruistog kan stil... Read More
Kind van God - Charné Viljoen
April 5th, 2022
Ek kyk oor die naweek TikTok video’s en ek sien hoe ‘n vrou haarself klassifiseer as ‘n kind van God en nie ‘n Christen nie, want “Christene” is skynheilig en slegte mense so daarom kies sy eerder die... Read More
Vrede te midde van oorlog - Deon Langenhoven
March 14th, 2022
In hierdie tyd is ons almal baie bewus van die oorlog in die Oekraïne. Ons harte gaan uit na die mense in die Oekraïne en die uiters moeilike omstandighede waarin onskuldige mense, selfs ook vroue en ... Read More
Lydenstyd 2022 - Rikus Hattingh
March 7th, 2022
Ek het gedink om hierdie week sommer weer met julle te deel waaroor lydenstyd gaan en hoe dit in die kerklike jaar inpas en hoe ons dit vier.Lydenstyd is ‘n seisoen in die kerkjaar waarin ons die lydi... Read More
My tyd loop uit - Francois Lamprecht
November 22nd, 2021
Hierdie tyd van die jaar is almal diep bewus van die tyd. Tyd om vakansie te beplan. Tyd om jaar-eind funksies te hou. Tyd om moeg te wees (behalwe as jy na ‘n black Friday sale toe gaan- dan het alma... Read More
Kerssangdiens op Nuwejaar - Charles James
November 22nd, 2021
Vanjaar is Pellissier Gemeente se Kerssangdiens op 28 November - op Nuwejaarsdag! Miskien nie in jou dagboek nie, maar wel in die kerklike jaar!Tyd is belangrik vir Christene, want God openbaar Hom in... Read More
Dankbaar - Charné Viljoen
November 12th, 2021
Terwyl ek vanoggend die leraarsgesels sit en skryf, reën dit buite. Eers sag, dan hard. Later is dit weer net sagte reëndruppels wat teen die ruite afloop.Ek dink in die oomblik terug aan my studentej... Read More
Is jy moeg? - Deon Langenhoven
November 12th, 2021
Hierdie tyd van die jaar kry die meeste mense swaar en begin moeg voel, asof die jaar te lank raak…In Markus 6: 31 lees ons dat Jesus vir Sy dissipels sê dat “hulle klein groepie saam na ‘n stil plek... Read More
Gewoon Christen - Rikus Hattingh
November 12th, 2021
Uiteindelik. Ons kan weer kerk hou met klomp mense in die kerk. Almal is so opgewonde om by die kerk te wees. Dit is heerlik en die atmosfeer is elektries. Dis so lekker om weer ‘n kerk vol mense te h... Read More
Kerk toe! - Francois Lamprecht
November 12th, 2021
Honderde sit gister daar- oud en jonk in die oggenddienste- buite speel ‘n horde kinders op die spring kastele en sing van Jesus. Gisteraand is ‘n paar honderd hoërskool kinders in hul groepe aan die ... Read More
Ouderdom is 'n kroon - Charles James
November 12th, 2021
In 1979, toe Pilanesberg Nasionale Park geproklameer is, is 6000 diere na die park verskuif. Dit is projek Genesis genoem en op daardie tydstip was dit die grootste hervestigings program van wild wat ... Read More
Op pad terug - Charné Viljoen
November 12th, 2021
Ek ry gisteroggend, terwyl ek op pad is vir my tweede inenting, by die kerk verby. Die tweede erediens is aan die gang en ek sien die karre buite in die straat geparkeer. Ek besef in daardie oomblik... Read More